Institutional Repository

Ondersoek na die daarstelling van beleid vir die organisering van sport- en rekreasiedienste van die suidelike Pretoria metropolitaanse substruktuur

Show simple item record

dc.contributor.advisor Brynard, Dirk J.
dc.contributor.advisor Van Wyk, W. J. (Willem Jacobus)
dc.contributor.author Odendaal, Marie-Jane
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:01Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:01Z
dc.date.issued 1995-06
dc.identifier.citation Odendaal, Marie-Jane (1995) Ondersoek na die daarstelling van beleid vir die organisering van sport- en rekreasiedienste van die suidelike Pretoria metropolitaanse substruktuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15693> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15693
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur word onder toenemende druk geplaas om meer en beter dienste, wat onder andere sport- en rekreasiedienste behels, aan die gemeenskap te voorsien. Dit kan daaraan toegeskryf word dat veranderinge in die omgewing plaasvind wat vereis dat die Substruktuur in die gees van die heropbou en ontwikkeling van die gemeenskap, daarby moet aanpas. Een manier om die druk op die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur te verlig is om sport- en rekreasiedienste aan die hand van eenvormige beleid te organiseer. Hieruit spruit 'n doelwit voort, te wete om beleid vir die organisering van sport- en rekreasiedienste van die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur te ondersoek. Die ondersoek omsluit die milieu waarbinne beleid ontwikkel het, byvoorbeeld die eksterne omgewing en die bestaande organisatoriese reelings wat vir sport- en rekreasiedienste in die Substruktuur geld. In die studie is bevind dat beleid vir die organisering van sport- en rekreasiedienste van die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur gebrekkig en gefragmenteerd is. Daar is ook bevind dat die organisering van sport- en rekreasiedienste, weens 'n gebrek aan beleid, tot organisatoriese leemtes, soos die duplisering van dienste en gebrekkige kommunikasie, aanleiding gee. 'n Verdere doelwit met die studie is om 'n universele beleidsmodel vir die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur saam te stel waardeur leemtes in die organisering van sport- en rekreasiedienste uitgeskakel kan word en eenvormige beleidsreelings getref kan word. Daar is bevind dat die universele beleidsmodel wetenskaplik gefundeerde riglyne vir die daarstelling van beleid bied. Sodanige bevinding het tot die gevolgtrekking gelei dat die beleidsmodel 'n ideale raamwerk skep waarvolgens plaaslike owerhede, soos die Suidelike Pretoria Metropolitaanse Substruktuur, probleme kan identifiseer, doelwitte kan stel, organisatoriese reelings kan tref en beleid kan formuleer, implementeer en evalueer. Dit skep in der waarheid 'n raamwerk waarvolgens beleidbepalers te werk kan gaan om beleid te bepaal. Die beleidsmodel het 'n universele toepassingswaarde omdat dit riglyne bevat wat deur enige ander plaaslike owerheid in die proses van beleidbepaling aangewend kan word. af
dc.description.abstract Increased pressure is placed on the Southern Pretoria Metropolitan Substructure to provide more and improved services, such as sport and recreation services, to the community. This can be ascribed to changes taking place within the external environment and which, in the spirit of reconstruction and development, requires the Substructure to adapt to such changes. One way to relieve the pressure on the Southern Pretoria Metropolitan Substructure is to organize sport and recreation services according to a uniform policy. This resulted in an objective, namely to investigate policy for the organization of sport and recreation services of the Southern Pretoria Metropolitan Substructure. The investigation entails the environment within which policy develops, for example the external environment and the present organizational arrangements applicable to sport and recreation services in the Substructure. During the study it was determined that policy for the organization of sport and recreation services of the Southern Pretoria Metropolitan Substructure was limited and fragmented. It was also determined that, due to the lack of policy, the organization of sport and recreation services resulted in organizational shortcomings such as the duplication of services and insufficient communication. A further objective with the study is to construct a universal policy-model for the Southern Pretoria Metropolitan Substructure through which shortcomings in the organization of sport and recreation services can be limited and uniform policy arrangements can be determined. It was determined that the universal policymodel offered scientifically based guidelines for the determination of policy. The aforementioned determination lead to the conclusion that the policy-model created an ideal framework within which local governments, such as the Southern Pretoria Metropolitan Substructure, could identify problems, determine objectives and organizational arrangements, formulate, implement and evaluate policy. In fact it creates a framework within which policymakers can work to determine policy. The policy-model is of universal value because it offers guidelines which can be applied by any other local authority during the policy-making process. en
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 286 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Sport and recreation services en
dc.subject Uniform organizational policy for sport and recreation services en
dc.subject Policy-making process en
dc.subject Policy-model en
dc.subject External environmental factors en
dc.subject Organization en
dc.subject Formal organizational structure en
dc.subject Internal organizational arrangements en
dc.subject Departmentalization en
dc.subject Organizational fragmentation en
dc.subject.ddc 353.78214096868227
dc.subject.lcsh Recreation and state -- South Africa -- Pretoria en
dc.subject.lcsh Sports and state -- South Africa -- Pretoria en
dc.subject.lcsh Local government -- South Africa -- Pretoria en
dc.title Ondersoek na die daarstelling van beleid vir die organisering van sport- en rekreasiedienste van die suidelike Pretoria metropolitaanse substruktuur af
dc.type Thesis
dc.description.department Public Administration and Management
dc.description.degree D. Admin. (Publieke Administrasie)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics