Institutional Repository

Beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse reg in die lig van die Kinderwet 38 van 2005

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kruger, Johanna Margaretha
dc.contributor.author Celliers, Charmaine
dc.date.accessioned 2013-02-07T12:28:21Z
dc.date.available 2013-02-07T12:28:21Z
dc.date.issued 2013-02-07
dc.identifier.citation Celliers, Charmaine (2013) Beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse reg in die lig van die Kinderwet 38 van 2005, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/8615> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/8615
dc.description Afrikaans text en
dc.description.abstract Suid-Afrika het ‘n ver pad gekom sedert die 16de eeu in die erkenning en ontwikkeling van kinderregte. Kinderregte word vandag ten volle erken in die Grondwet, wat die hoogste gesag in die land is. Hierdie studie het ten doel om die beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse Reg te ondersoek, met verwysing na die rol wat internasionale reg, soos die United Nations Convention on the Rights of the Child (“die Konvensie”) en die African Charter on the Rights and Welfare of the Child 1990 (“Afrika Handves”) in die ontwikkeling van kinderregte gespeel het. Spesifieke voorskrifte ingevolge waarvan die regte van kinders beskerm word is ondersoek,insluitend artikel 28 van die Grondwet en sekere bepalings van die Kinderwet. Weens die beperkte omvang van hierdie verhandeling, is sekere afgebakende voorbeelde uit die Kinderwet ondersoek met spesifieke verwysing na kinders se regte en tradisionele waardes soos manlike besnydenis, vroulike besnydenis en maagdelikheidstoetse. Daar is gekyk of die praktiese probleme op regeringsvlak, byvoorbeeld die voorsiening en befondsing van maatskaplike dienste, die implementering van die bepalings van die Kinderwet vertraag. Skrywer kom tot die slotsom dat die bepalings van die Kinderwet alleenlik nie voldoende is om effektiewe beskerming aan sekere groepe kinders te verleen nie en hierdie probleme lei daartoe dat kinderregte nie behoorlik gerealiseer en geïmplementeer word nie, en dat daar nie ‘n behoorlike balans tussen die regte en verantwoordelikhede van die kind, die ouers en die staat bereik word nie. Moontlike oplossings vir die probleem en tekortkominge in die uitvoering van die Kinderwet word voorgestel in die slot hoofstuk. af
dc.description.abstract South Africa has come a long way since the 16th century in the recognition and development of children's rights. Children's rights are now fully recognized in the Constitution, the supreme authority in the country. This study aims to investigate the protection of children's rights in South African law, with reference to the role of international law, such as the United Nations Convention on the Rights of the Child and the African Charter on the rights and Welfare of the child 1990, in the development of children's rights. Specific provisions under which the rights of children protected is examined, including Section 28 of the Constitution and certain provisions of the Children’s Act. Due to the limited scope of this paper, some designated examples from the Children’s Act are examined with particular reference to children's rights and traditional values such as male circumcision, female circumcision and virginity testing. It is looked at if whether the practical problems experienced on government level, the provision and funding of social services delay the implementation of the provisions of the Children's Act .Author comes to the conclusion that the provisions of the Children alone is not sufficient to ensure effective protection of the rights of certain groups of children and that these problems led to children's rights not properly realized and implemented, and that a proper balance between the rights and responsibilities of the child, the parents and the state is not reached. In the concluding chapter possible solutions to the problems and shortcomings in the implementation of the Children’s Act is suggested. en
dc.format.extent 1 online resource (77 leaves)
dc.language.iso Afrikaans
dc.rights University of South Africa
dc.subject Kinderregte af
dc.subject Grondwetlike beskerming van kinderregte af
dc.subject Grondwetlike regte af
dc.subject Maagdelikheidstoetse af
dc.subject Besnydenis en inisiasie af
dc.subject Globalisering van kinderregte af
dc.subject Beskerming van kinderregte in die Internasionale Reg af
dc.subject Staatsingryping af
dc.subject Beste belang van die kind-maatstaf af
dc.subject Kind wat sorg en beskerming nodig het af
dc.subject Rol van die staat in implementering van kinderregte af
dc.subject Children's rights en
dc.subject Constitutional protection of children’s rights en
dc.subject Constitutional rights en
dc.subject Virginity testing en
dc.subject Circumcision and initiation en
dc.subject Globalization of children’s rights en
dc.subject Protection of children’s rights in international law en
dc.subject State intervention en
dc.subject The best interests of the child standard en
dc.subject Children in need of care and protection en
dc.subject Role of government in implementing children’s rights en
dc.subject.ddc 342.8772068
dc.subject.lcsh Children's rights -- South Africa en
dc.subject.lcsh Civil rights -- South Africa en
dc.subject.lcsh Circumcision -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Initiation rites -- Law and legislation -- South Africa en
dc.title Beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse reg in die lig van die Kinderwet 38 van 2005 en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Jurisprudence en
dc.description.degree LLM


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics