Institutional Repository

Transformasiekrag van die metafoor in die geloofspraxis met spesiale verwysing na prediking

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pieterse, H.J.C. en
dc.contributor.author Brits, Hans Jacob en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:44:47Z
dc.date.available 2009-08-25T10:44:47Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:44:47Z
dc.date.submitted 2002-01 en
dc.identifier.citation Brits, Hans Jacob (2009) Transformasiekrag van die metafoor in die geloofspraxis met spesiale verwysing na prediking, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/565> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/565
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die (NG) kerk in Suid-Afrika bevind haar aan die begin van 'n nuwe millennium in 'n oorgangstydperk. Die NG Kerk se aandeel aan die sonde van apartheid hou verband met haar legitimering van die apartheidsideologie. Ten opsigte van laasgenoemde het sy 'n apartheidsteologie verkondig, ten spyte van die ernstige vermanings wat ook vanuit eie geledere gemaak is. Die lot van noodlydendes in die land hou grootliks verband met die gevolge van apartheid. Hierdie studie wys op die noodsaaklikheid dat die kerk in die konteks van noodlydendes weer haar diakonale rol moet nastreef. Die studie ondersoek die transformasiekrag van die metafoor as integrerende deel van die denk- en taalsisteem van die mens. Die bewuswees van teenstellings tussen die toegepaste en nie-toegepaste onderskeidinge binne die betekenis van die gebruikte woord is verantwoordelik vir die spanning wat daar in die metaforiese woordgebruik bestaan. Laasgenoemde bied die metafoor 'n dinamiese krag. Die prediker kan as kreatiewe metafoorskepper die metafoor in prediking aanwend. Sodoende kan gelowiges geaktiveer word om voetewassers te word en kan die diakonale kerk profetieses die bevryding van nood verkondig. Die (NG) kerk in Suid-Afrika bevind haar aan die begin van 'n nuwe millennium in 'n oorgangstydperk. Die NG Kerk se aandeel aan die sonde van apartheid hou verband met haar legitimering van die apartheidsideologie. Ten opsigte van laasgenoemde het sy 'n apartheidsteologie verkondig, ten spyte van die ernstige vermanings wat ook vanuit eie geledere gemaak is. Die lot van noodlydendes in die land hou grootliks verband met die gevolge van apartheid. Hierdie studie wys op die noodsaaklikheid dat die kerk in die konteks van noodlydendes weer haar diakonale rol moet nastreef. Die studie ondersoek die transformasiekrag van die metafoor as integrerende deel van die denk- en taalsisteem van die mens. Die bewuswees van teenstellings tussen die toegepaste en nie-toegepaste onderskeidinge binne die betekenis van die gebruikte woord is verantwoordelik vir die spanning wat daar in die metaforiese woordgebruik bestaan. Laasgenoemde bied die metafoor 'n dinamiese krag. Die prediker kan as kreatiewe metafoorskepper die metafoor in prediking aanwend. Sodoende kan gelowiges geaktiveer word om voetewassers te word en kan die diakonale kerk profetieses die bevryding van nood verkondig. en
dc.description.abstract At the beginning of the new millennium, the Dutch Reformed Church in South Africa finds itself in a transitional period. The part the Dutch Reformed Church played in the sin of apartheid, can be directly ascribed to the legitimizing of the apartheid ideology. With reference to the above, the church preached an apartheid theology, in spite of serious warnings from within its own ranks. The misery of the 'suffering humanity' in our country is a direct result of apartheid. This study highlights the immense importance resting upon the Dutch Reformed Church to once again fulfil its diaconal role with reference to those who suffer. This study investigates the transformation power of the metaphor as integral part of the cognitive- and language systems of the human being. The awareness of the implied contradictions between the applied and non-applied parts in the meaning of the word creates a tension in metaphorical speech. The latter endows the metaphor with a dynamic power. The preacher may then apply creative metaphors in the sermon. He is therefore a creator of the metaphor. The effective use of the metaphor in preaching will enable him to empower his audience to be servants like Jesus. The effective use of metaphors in preaching will help to activate believers and will assist the diaconal church in relaying its prophetic message of salvation to those who suffer. Through the active conduct and unity of the church, those who suffer experience the salvation of the living Christ. This study implies that the preacher should approach the text from his own experience, combined with an existentional knowledge of the needs of the people in need, to the text. The study highlights the creative role of the preacher as creator of the metaphor, and the activation of believers in the context of those who suffer, so that the church may fulfill its diaconal role.
dc.format.extent 1 online resource (x, 362 leaves)
dc.language.iso af en
dc.subject Apartheid en
dc.subject Diakonale
dc.subject Eksistensiele (kennis)
dc.subject Gelykenis
dc.subject Hermeneutiek
dc.subject Legitimering
dc.subject Metafoor
dc.subject Noodlydende(s)
dc.subject Polivalensie
dc.subject Postmoderne
dc.subject Solidariteit
dc.subject Transformasie
dc.subject Diaconal
dc.subject Existentional
dc.subject Hermeneutics
dc.subject Legitimizing
dc.subject Metaphor
dc.subject Parables
dc.subject Postmodern
dc.subject Solidarity
dc.subject Suffering
dc.subject Transformation
dc.subject.ddc 251
dc.subject.lcsh Metaphor
dc.subject.lcsh Figures of speech
dc.subject.lcsh Preaching
dc.subject.lcsh Theology, Practical
dc.title Transformasiekrag van die metafoor in die geloofspraxis met spesiale verwysing na prediking en
dc.type Thesis en
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology en
dc.description.degree D.Th. (Practical theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics