Cloete Hendrika
(2001-11)
Die doel van hierdie ondersoek is om die ekstrinsieke en intrinsieke oorsake van leermislukking met spesifieke verwysing na skole in die Windhoek stadsgebied te bepaal en om aanbevelings te doen hoe om leermislukking teen ...