Theron, Gesiena Catharina
(1997-11)
Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat
spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word.
Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware ...