Die private persoon het sekere bevoegdhede betreffende die
arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie van
lede van die publiek wat misdade pleeg/gepleeg het. Hierdie
bevoegdheid spruit uit sowel die gemenereg ...
Peace officers are empowered to arrest without a warrant, detain and use force on
suspects. Suspects are guaranteed protection and promotion of their constitutional
rights and any act that violates their constitutional ...