Coetzee, Gideon Josua
(2016-02)
In hierdie studie word veral gewerk met twee begrippe naamlik Teologie en Ideologie. Ideologie word gedefinieer as ’n potensieel gevaarlike stel samehangende idees van hoe ’n bepaalde samelewing onder alle omstandighede ...