Unisa Institutional Repository

Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vind

Show full item record

Title: Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vind
Author: Jacobs, Martha Christina
Abstract: The central problem in this dissertation entails how the concept volksmoeder (mother of the nation) gradually developed to secure a place in the Afrikaans drama. Chapter 1 determines the hypothesis of this dissertation. Chapter 2 focusses on the volksmoeder characteristics. The conclusion reached in Chapter 2 is that Maria in Langenhoven’s Die vrou van Suid-Afrika (1918) reveals similarities and contrasts with female characters in Dutch plays. Chapter 3 ascertains that characteristics of female personages as mothers of the nation determine their positions in patriarch/volksmoeder relationships in W.A. de Klerk’s Die jaar van die vuur-os (1952). Different types of volksmoeder appear in the above-mentioned farm play and in H.A. Fagan’s Ousus (1934). Chapters 4 and 5 identify how the present day volksmoeder in recent plaasdramas such as Deon Opperman’s Donkerland (1996), André P. Brink’s Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) and Die koggelaar (1988) by Pieter Fourie, indicate a further development in the concepts patriarch and volksmoeder. In the latter’s Koggelmanderman (2003) the man and woman are removed from the idea of gender.Die sentrale probleem in die verhandeling behels hoe die konsep volksmoeder met verloop van tyd in die Afrikaanse drama neerslag gevind het. Hoofstuk 1 bepaal die hipoteses van die verhandeling. Hoofstuk 2 fokus op die kenmerke van die volksmoeder. Die gevolgtrekking in hoofstuk 2 is dat Maria in Langenhoven se Die vrou van Suid-Afrika (1918) ooreenstem en kontrasteer met Nederlandse vrouefigure. Hoofstuk 3 stel vas dat vrouefigure se kenmerke as volksmoeders hul posisie binne die patriarg/volksmoederverhouding in W.A. de Klerk se Die jaar van die vuur-os (1952) bepaal. Verskillende soorte volksmoeder -verskyn in bogenoemde plaasdrama en in H.A. Fagan se Ousus (1934). Hoofstukke 4 en 5 identifiseer hoe hedendaagse volksmoeders in nuwe plaasdramas, soos Deon Opperman se Donkerland (1996), Andre P. Brink se Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) en Die koggelaar (1988) van Pieter Fourie, verder binne die patriarg/volksmoederverhouding ontwikkel. In laasgenoemde se Koggelmanderman (2003) beweeg die man en vrou weg van die konsepte patriarg en volksmoeder.
URI: http://hdl.handle.net/10500/2588
Date: 2009-09-07
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
00title.pdf 11.91Kb PDF View/Open
01abstract.pdf 33.82Kb PDF View/Open
02acknowledgements.pdf 30.48Kb PDF View/Open
04chapter1.pdf 78.15Kb PDF View/Open
03contents.pdf 49.75Kb PDF View/Open
05chapter2.pdf 142.1Kb PDF View/Open
06chapter3.pdf 161.3Kb PDF View/Open
07chapter4.pdf 137.0Kb PDF View/Open
08chapter5.pdf 148.4Kb PDF View/Open
09chapter6.pdf 68.37Kb PDF View/Open
10bibliography.pdf 64.88Kb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics