Institutional Repository

Werksafwesigheid van korrektiewe beamptes te Pollsmoor-gevangenis

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kriel, J. en
dc.contributor.author Burger, Hanri Jurie en
dc.date.accessioned 2009-08-25T11:02:48Z
dc.date.available 2009-08-25T11:02:48Z
dc.date.issued 2009-08-25T11:02:48Z
dc.date.submitted 2006-03 en
dc.identifier.citation Burger, Hanri Jurie (2009) Werksafwesigheid van korrektiewe beamptes te Pollsmoor-gevangenis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2359> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2359
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die doel van die studie is om die verband tussen werksontevredenheid (as gevolg van vervelige- en roetinewerk asook swak bestuursbenaderings) en werksafwesigheid te bepaal. Werksafwesigheid beïnvloed organisasiedoeltreffendheid nadelig omdat daar 'n tekort aan korrektiewe beamptes is as gevolg van die oorbevolking van gevangenes in Pollsmoor-gevangenis. 'n Omvattende oorsig van gepubliseerde literatuur oor werksafwesigheid het die empiriese navorsing van hierdie studie voorafgegaan. Die volgende doelwitte is bereik in hierdie studie, naamlik: * Om die werksafwesigheidsverskynsel by wyse van 'n literatuuroorsig te beskryf. * Om Pollsmoor-gevangenis se werksafwesigheidsyfers en -statistiek aan te toon en die navorsingspopulasie in terme van werksafwesigheidsgroepe te kategoriseer. * Om response rakende die vlak van tevredenheid met die aard van die werk, bestuursbenaderings en ander derde veranderlikes in die werksomgewing, van 'n verteenwoordigende steekproef van die navorsingspopulasie in te win, te ontleed en te beskryf. * Om bevindings en aanbevelings te maak ten opsigte van werkstevredenheid met vervelige- en roetinewerk, swak bestuursbenaderings asook derde veranderlikes. Die bevindings van hierdie studie behoort voordelig aangewend te kan word deur die Korrektiewe Dienste en akademiese belangegroepe. Die bevindings van hierdie studie verskaf ook waardevolle inligting oor werksafwesigheid vir toekomstige navorsing. Summary The aim of the study is to determine the relationship between work absenteeism and work satisfaction with boring- and routine work, poor management styles and third variables. The following objectives have been reached in this study, namely: * To describe the work absenteeism phenomenon by means of a literature review. * To show Pollsmoor prison's work absenteeism figures and -statistics and to categorize the research population in terms of work absenteeism groups. * To collect, analyse and describe the responses' pertaining to the level of satisfaction with the nature of the work, management styles and third variables in the work environment, from a representative sample of the research population. * To make findings and recommendations with regards to work satisfaction with boring- and routine work, poor management styles and third variables. The findings of this study could be utilized by Correctional Services and academic interest groups. en
dc.format.extent 1 online resource (viii, 224 leaves)
dc.language.iso af en
dc.subject Work absenteeism en
dc.subject Sick leave en
dc.subject Work satisfaction en
dc.subject Work dissatisfaction en
dc.subject Boring- and routinework en
dc.subject Management styles en
dc.subject Correctional officials en
dc.subject.ddc 331.2598809687355
dc.subject.lcsh Pollsmoor Prison (South Africa)
dc.subject.lcsh Absenteeism (Labour) -- South Africa -- Cape Town
dc.subject.lcsh Correctional personnel -- South Africa -- Cape Town
dc.subject.lcsh Prisons -- Officials and employees
dc.subject.lcsh Job satisfaction -- South Africa -- Cape Town
dc.subject.lcsh Sick leave -- South Africa -- Cape Town
dc.title Werksafwesigheid van korrektiewe beamptes te Pollsmoor-gevangenis en
dc.type Dissertation en
dc.contributor.email kakolwk@unisa.ac.za en
dc.description.department Business Management en
dc.description.degree M.Tech. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics