Institutional Repository

Die effek van militêre ontplooiing op die soldaat in Kwazulu-Natal met spesifieke verwysing na die gesin

Show simple item record

dc.contributor.advisor Schenck, C.J.
dc.contributor.advisor Du Toit, A.S.
dc.contributor.author Mathee, Anél. en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:25:07Z
dc.date.available 2015-01-23T04:25:07Z
dc.date.issued 1997-11 en
dc.identifier.citation Mathee, Anél. (1997) Die effek van militêre ontplooiing op die soldaat in Kwazulu-Natal met spesifieke verwysing na die gesin, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18162> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/18162
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Na aanleiding van die toename in tendense wat voorkom by die ontplooide soldate, byvoorbeeld aansoeke om verplasings nader aan die huis, afwesigheid sander verlof en alkoholmisbruik, het die navorser ondersoek ingestel na die effek van die ontplooiing op die soldaat en sy gesin. 'n Verkenningstudie is gekies om die probleemareas te verken. Die nominale groepstegniek is gebruik om die inligting te verkry vanaf die 16 gesinne wat deur doelbewuste seleksie gekies is. Die Die navorser het bevind dat daar wel verskeie probleme tuis ontstaan het as gevolg van die ontplooiing. Beide die blanke en Zoeloe gesinne het probleme ervaar as gevolg van die ontplooiing, alhoewel die probleme verskil het by die verskillende kulture. Verskeie aanbevelings is gemaak en sluit die samewerking van die maatskaplike werkers, kompanie bevelvoerders, eenheidsbevelvoerders om die omstandighede van die soldate in die ontplooiingsituasie, asook die van hulle gesinn, te verbeter.
dc.format.extent 1 electronic resources (xii, 120 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Militere ontplooiing
dc.subject Verkenningsnavorsingsontwerp
dc.subject Blanke en Zoeloe gesinne
dc.subject Nominale groepstegniek
dc.subject Gesinsprobleme as gevolg van ontplooiing
dc.subject Maatskaplike werkers
dc.subject Kkompaniebevelvoerders
dc.subject Eenheidsbevelvoerders
dc.subject Samewerking
dc.subject Verbetering van omstandighede
dc.subject.ddc 362.8209684 en
dc.subject.lcsh Soldiers -- South Africa -- KwaZulu-Natal -- Family relationships. en
dc.subject.lcsh Draft -- South Africa -- KwaZulu-Natal. en
dc.subject.lcsh Military social work -- South Africa -- KwaZulu-Natal. en
dc.subject.lcsh Social work with families -- South Africa -- KwaZulu-Natal. en
dc.subject.lcsh Family life surveys -- South Africa -- KawZulu-Natal. en
dc.title Die effek van militêre ontplooiing op die soldaat in Kwazulu-Natal met spesifieke verwysing na die gesin en
dc.type Dissertation
dc.description.degree M.A. (Maatskaplike Werk) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [12184]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics