Institutional Repository

M.E.R. se beskouing van die Afrikaner en afrikanernasionalisme vergeleke met die beskouinge van N.P. van Wyk Louw, J.J. Degenaar en J.C. Steyn

Show simple item record

dc.contributor.advisor Snyman, N. J. (Nicolaas Johannes), 1934-
dc.contributor.author Marais, Guillaume François
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:25:02Z
dc.date.available 2015-01-23T04:25:02Z
dc.date.issued 1992-11
dc.identifier.citation Marais, Guillaume François (1992) M.E.R. se beskouing van die Afrikaner en afrikanernasionalisme vergeleke met die beskouinge van N.P. van Wyk Louw, J.J. Degenaar en J.C. Steyn, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18122> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/18122
dc.description.abstract Die hooffiguur is mev. Maria Elizabeth Rothmann (1875 1975), in die Afrikaanse letterkunde alombekend as M.E.R. Die sleutelbegrippe is Afrikaner en Afrikanernasionalisme. Oor die betekenis van die benaming Afrikaner is daar meningsverskil, maar hier beteken Afrikaner 'n blanke Afrikaanssprekende. Afrikanernasionalisme is oor die afgelope eeu deur leiers soos Kruger, Steyn, Reitz, De la Rey, De Wet, Hertzog, Malan, Strydom en Verwoerd uitgespel. Die tweede hoofstuk bevat 'n aantal verteenwoordigende skrywers en politici se beskouinge oor die Afrikaner en Afrikanernasionalisme. In die derde hoofstuk word M.E.R. se beskouinge in die verband behandel en vergelyk met die menings van Van Wyk Louw, 'n geslag na haar, en J.C. Steyn, 'n geslag na Louw. Degenaar, gebore twee dekades na Louw en 13 jaar voor Steyn, word vernaamlik as klankbord betrek omdat sy siening radikaal verskil van M.E.R., Louw en Steyn s 'n, hoewel Louw na die begin van die jare sestig veel meer "liberaal" geword het. Voorts word M.E.R. se eerstehandse vertellings oor Kruger, Steyn, Hertzog en Verwoerd aan die aanvaarde kenmerke van goeie biografie gemeet. Waar moontlik word haar siening met die drietal vergelyk. 'n Volgende hoofstuk gaan oor M. E. R. se taksering van en deernis vir brandarm Afrikaners, soos vervat in Deel V B van die Carnegie Verslag. Haar verklaring van die oorsake van Afrikanerarmoede word uitgespel. Ook haar betrokkenheid by die Afrikanerkind deur haar talryke kinderboeke word toegelig. Dan volg 'n hoofstuk oor M.E.R. se siening van die Afrikaner se godsdiens. die beurt, waarop M.E.R. se My beskeie Voorts kom volkereverhoudings aan deel as outobiografie van 'n Afrikanervrou bespreek word. Die laaste twee hoof stukke gaan oor die viertal se taal en styl, en~as leermeesters van die Afrikanervolk. Ten slotte word die vier se beskouinge saamgevat. M.E.R. en Steyn glo aan die selfbeskikkingsreg van die Afrikaner. Sedert die begin van die jare sestig het Louw beweer dat die Kaapse bruinmense deel van die Afrikanervolk uitmaak, maar dat daar gebiedskeiding met die swart volke moet wees. Degenaar bepleit 'n unitere staat met die nodige verskansings van regionalisme, 'n handves van menseregte en 'n onafhanklike regbank. af
dc.description.abstract Pride of place belongs to Mrs Maria Elizabeth Rothmann (1875 - 1975), in Afrikaans literature widely known as M.·E.R. The key conceptions are Afrikaner and Afrikanernationalism. Theye are differing opinions about the meaning of the name Afrikaner, but for our purpose it means an Afrikaans speaking white. Afrikaner nationalism has been defined over the past century by leaders like Kruger, Steyn, Reitz, De la Rey, De Wet, Hertzog, Malan, Strydom and Verwoerd. The second chapter portrays the views of some representative authors and politicians on the Afrikaner and Afrikaner nationalism. In the next chapter M.E.R.'s opinion in this regard is discussed and compared and contrasted with the opinions of Louw, a generation after her, and J.C. Steyn, a generation after Louw. Degenaar, born two decades after Louw and thirteen years before Steyn, is used mainly as resonator because his views differ radically from the other three. although Louw turned more "liberal" since the early sixties. Forthwith M. E .R. 's first-hand narratives about Kruger, Steyn, Hertzog and Verwoerd are tested by the accepted standards of good biQJZraphy. Where L.o.tw) Sbe-1vi ....a ~~tLLy. possible her views are compared with those of the trio,.., The next chapter treats M.E.R. 's estimate of and compassion with desperately poor Afrikaners, as portrayed in her Chapter V B of the Carnegie Commission Report. Her indication of the causes of Afrikaner poverty is noted. Her concern with Afrikaner children by way of her many children's books occupies a subsequent chapter. Then follow her views on the Afrikaner's religion and on racial relations, whereafter her My beskeie deel (My allotted portion) is assessed as the autobiography of an Afrikaner woman. The last two chapters discuss the language and style of the four writers concerned as well as their role as teachers of the Afrikaner nation. In conclusion their views are summarised. M.E.R. and Steyn believe in the Afrikaner's right of self-determination. Since the early sixties Louw has regarded the Cape Coloureds as part of the Af rikanervolk, al though he has advocated territorial separation of the Black peoples. Degenaar is in favour of a unitary state entrenched by regionalism, a human rights charter and an independent judiciary. en
dc.format.extent 1 online resource (viii, 208 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 839.368409
dc.subject.lcsh Louw, N. P. Van Wyk (Nicolaas Petrus), 1906-1970 -- Criticism and interpretation. en
dc.subject.lcsh M. E. R. (Mimie E. Rothmann) -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Steyn, J. C. (Jacob Cornelius) -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Degenaar, J. J. (Johannes Jacobus), 1926- -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Afrikaans literature -- History and criticism en
dc.subject.lcsh Nationalism in literature en
dc.title M.E.R. se beskouing van die Afrikaner en afrikanernasionalisme vergeleke met die beskouinge van N.P. van Wyk Louw, J.J. Degenaar en J.C. Steyn af
dc.type Thesis
dc.description.department Afrikaans and Theory of Literature
dc.description.degree D. Litt. et Phil. (Afrikaans)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics