Institutional Repository

Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente

Show simple item record

dc.contributor.advisor Schulze, Salomé
dc.contributor.author De Wilzem, Ettiene, 1959- en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:37Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:37Z
dc.date.issued 1998-06 en
dc.identifier.citation De Wilzem, Ettiene, 1959- (1998) Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17989> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17989
dc.description Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English
dc.description.abstract The development of leadership potential in adolescents cannot be approached in a haphazard manner. It ought to occur on the basis of a dynamic development model within a structured space. Such a model should not only prepare adolescents for their current leadership role, but also, and more particularly, its very nature should be more career-oriented. The question of what model will strive to equip adolescents with greater entrepreneurially-orientated leadership knowledge, therefore justifiably calls for closer investigation. In this study, an attempt has been made to find a suitable model to meet these needs. With this in mind, a study of the literature on the phenomenon of successful leadership was undertaken. Various relevant aspects that incorporate organisationally-structured management, were also examined. This enabled the researcher to develop a practice-oriented model from a study of the literature. In the implementation of the research design, use was made of qualitative research methods and techniques in order to collect and analyse relevant data. The study entailed 'action research' in which two independant groups were involved. For this purpose, the research results of the second cycle were concentrated on in order to reach findings and draw conclusions, and to make recommendations. This research ultimately revealed that adolescents have a deep need for entrepreneurially-oriented leadership development content. Individual participants also derived significant benefits from the implementation of the model. Owing to the success achieved with this research study, the management team of the school involved has decided to establish a full-time entrepreneurship centre for its pupils. This study can therefore be regarded as a contribution towards meeting the need for similar models in South African schools, in a practical and viable way.
dc.description.abstract Die ontwikkeling van adolessente se leierspotensiaal is nie iets wat lukraak aangepak kan word nie. Dit behoort aan die hand van 'n dinamiese ontwikkelingsmodel binne 'n gestruktureerde ruimte te geskied. Sodanige model behoort adolessente nie alleen vir hul huidige leierskaprol voor te berei nie, maar behoort in besonder ook 'n meer beroepsgerigte karakter te openbaar. Daar kan dus tereg gevra word hoe die model behoort te lyk wat daarna streef om adolessente met groter entrepreneursgerigte leierskapskennis toe te rus. In hierdie studie is gepoog om vas te stel of 'n geskikte model gevind kan word wat aan bogenoemde behoefte voldoen. Met die oog hierop, is 'n literatuurstudie oor die verskynsel van suksesvolle leierskap onderneem. Daarbenewens is verskeie toepaslike aspekte waarbinne die bestuurswese hom in 'n organisatoriese struktuur vergestalt, ook van nader beskou. Dit het die navorser in staat gestel om 'n praktykgerigte model vanuit 'n literatuurstudie te ontwikkel. Tydens die implementering van die navorsingsontwerp, is van kwalitatiewe navorsingsmetodes en -tegnieke gebruik gemaak om relevante data in te samel en te analiseer. Die studie het voorts die vorm van aksienavorsing aangeneem waarby twee onafhanklike groepe betrek is. Vir die doeleindes is daar op die navorsingsresultate van die tweede siklus gekonsentreer om bevindinge, gevolgtrekkings en aanbevelings te maak. Hierdie navorsing het uiteindelik getoon dat adolessente 'n groot behoefte aan entrepreneursgerigte leierontwikkelingsinhoude toon, terwyl individuele deelnemers baie baat by die implementering van sodanige model gevind het. Op grond van die sukses wat met hierdie navorsingstudie behaal is, het die bestuurspan van die betrokke skool besluit om 'n voltydse entrepreneurskapsentrum vir sy leerlinge tot stand te bring. Hierdie studie kan derhalwe beskou word as 'n bydrae om die behoefte aan soortgelyke modelle in Suid-Afrikaanse skole op 'n prakties-uitvoerbare wyse te vervul.
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 250 leaves) en
dc.language.iso en
dc.subject Adolescent
dc.subject Entrepreneur(ship)
dc.subject Leader(ship)
dc.subject Leader guide
dc.subject Leadership development
dc.subject (Life)skills
dc.subject Manager
dc.subject Management
dc.subject Model
dc.subject Organisation
dc.subject.ddc 158.4 en
dc.subject.lcsh Leadership en
dc.subject.lcsh Entrepreneurship en
dc.subject.lcsh Life skills en
dc.subject.lcsh Organizational learning en
dc.subject.lcsh Self-realization en
dc.subject.lcsh Teenagers -- Education en
dc.title Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente en
dc.type Thesis
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics