Institutional Repository

Leefwereld van die substituut-ouer

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
dc.contributor.author De Jager, Chantal Elsie
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:35Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:35Z
dc.date.issued 1998-11
dc.identifier.citation De Jager, Chantal Elsie (1998) Leefwêreld van die substituut-ouer, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17957> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17957
dc.description.abstract The aim of this study is to discover how primary scholars as substitute parents, contemplate the perceiving aspect of their substitute parenting. In the theoretical chapters the demands set for adults as primary educators and their development, are viewed. A comparative study between the primary edu­ cator and the child, rounds it off. The experiencing, giving meaning to, and the consequent involvement of substitute parents in their life-world, follow. The research design, substantiates the choice of format, methods of data col­ lection and analyses. Examples of raw data gathered from various tests are presented. Finally, the consolidated data is interpreted. The findings of this study is that substitute parents experience their tasks as being pleasant. Substitute parents are generally over involved with their siblings. This culminates in the development of a strong bond between substitute parents and younger siblings. Substitute parents require support and guidance from an adult to enable them to become adults and venture in their life-world. en
dc.description.abstract In bierdie studie is die leefWereld van die substituut-ouer bestudeer. Die oorhoofse doel van hierdie studie is om met behulp van teoretiese en empiriese studies, ondersoek in te stel na substituut-ouers se belewing van bulle besondere taak. Die studie neem 'n amwang met 'n beskrywing van die primere opvoeder se verantwoordelikhede en eise. Die ontwikkeling van die volwassene word daama bestudeer. Verder Is gelet op die e1se en ontwikkeling wat aan kindwecs gelykgestel word. Die doel hiermee, is om uiteindelik 'n vergelyking te kan tref tussen die volwassene en die kind. Nadat so 'n vergclyking tussen die kind en volwassene gemaak is, sal die probleme wat die kind as substituut-ouer ervaar, oorweeg kan word. Die literatuurstudie kulmincer in substituut-ouers se unieke betekenisgewing, betrokkenheid en belewing aan en by bulle leefWereld. Dan word die literatuurstudie opgevolg deur die navorsingsontwerp, keuse van steekproef­ neming asook wyses van dataverameling en -analisering. Ten slotte word daar gekyk na die verslaggewing aangaande inligting soos bekom met behulp van die verkenningsmedia, te wete individuele onderhoude met die deelnemers aan die navorsing, die Bene-Anthony gesinsverhou­ dingstoets, die Persoonlikheidsvraelys vir kinders, die projeksiemedia van Jacobs en Vrey en die Kinestetiese huisgesinstekeninge. Die gekonsolideerde data word dan geinterpreteer en weergegee ten einde die postulate soos in boofstuk 5 uiteengesit te beantwoord. Die belangrikste bevindings van die studie is dat die taak van substituut­ ouerswees vir laerskoolkinders aangenaam is. Hierdie aangename belewing van hulle taak as substituut-ouers, dra egter nie by tot die vonning van 'n positiewe selfkonsep by die substituut-ouer nie. Substituut-ouers ervaar angs en kommer aangaande hulle substituut-ouerskap. Hulle voel nie bevoeg om as substituut-ouers op te tree nie. Substituut-ouers IS oar die algemeen oorbetrokke by hulle broers en susters. Hulle sien om na hulle sibbe, verseker dat hulle veilig is en verleen hulp aan hulle, waar nodig. Hierdie betrokkenheid veroorsaak 'n sterk band tussen die leerlinge. Hierdie sterk band wat tussen die substituut-ouers en hulle sibbe bestaan, is egter afwesig tussen die substituut-ouers en hulle eie ouers. Substituut-ouers toon dan oak teen die verwagting van die navorser in, dat hulle nie beskik oor 'n verantwoordelikheidsin nie. Substituut-ouers k:an eerder beskryf word as teruggetrokke, met min deursettingsvennoe, prikkelbaar, goedhartig, onderdanig, athanklik en inskiklik. Die studie toon ten slotte dat substituut-ouers betrokke raak by hulle taak as substituut-ouers, vanwee 'n aansporingsmiddel, te wete sakgeld. Benewens vir die bogenoemde bevindings, toon die studie oak dat die ondersteuning en begeleiding van substituut-ouers deur 'n volwassene tot volwassenheid noodsaaklik is. af
dc.format.extent 1 online resource (xii, 182 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject Substituut-ouerskap af
dc.subject Substituut-ouer af
dc.subject Leefwêreld af
dc.subject Betekenisgewing af
dc.subject Betrokkenheid af
dc.subject Belewing af
dc.subject Volwassenheid af
dc.subject Nie-volwassene af
dc.subject Opvoedingstake af
dc.subject Oueronbetrokkenheid af
dc.subject Verkenningsmedia af
dc.subject Postulate af
dc.subject Substitute parenting en
dc.subject Substitute parent en
dc.subject Involvement en
dc.subject Parental involvement en
dc.subject Adulthood en
dc.subject Child en
dc.subject Life-world en
dc.subject Giving meaning to en
dc.subject Perceiving en
dc.subject Educational tasks en
dc.subject.ddc 306.8753
dc.subject.lcsh Brothers and sisters en
dc.subject.lcsh Brothers and sisters -- Psychology en
dc.subject.lcsh Brothers and sisters -- Family relationships en
dc.subject.lcsh Developmental psychology en
dc.subject.lcsh Ability -- Testing en
dc.subject.lcsh Interviewing in psychology en
dc.subject.lcsh Child psychology en
dc.subject.lcsh Parent and child en
dc.subject.lcsh Child development en
dc.subject.lcsh Child rearing en
dc.subject.lcsh Parenthood -- Psychological aspects en
dc.subject.lcsh Parenting -- Psychological aspects en
dc.subject.lcsh Interpersonal relations in children en
dc.title Leefwereld van die substituut-ouer af
dc.type Dissertation
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree M. Ed. (Voorligting)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics