Institutional Repository

'n Missiologiese evaluering van 'n aantal musiekvideos

Show simple item record

dc.contributor.advisor Saayman W.
dc.contributor.author De Bruyn, Jacob Philippus Johannes en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:35Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:35Z
dc.date.issued 1996-11 en
dc.identifier.citation De Bruyn, Jacob Philippus Johannes (1996) 'n Missiologiese evaluering van 'n aantal musiekvideos, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17951> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17951
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract Musiekvideos is 'n integrerende deel van die (rock)-musiekbedryf, hoofsaaklik as reklame vir die kunstenaars en hul musiekopnames. Musiekvideos is verder 'n wesenlike deel van die massamedia, in so 'n mate dat daar verskeie spesialismusiektelevisiekanale is wat 24 uur per dag op al die kontinente uitsaai, wat 'n aanduiding gee van die omvang van musiekvideos. Hierdie videos speel veral 'n vemame rol by die jeug as sub-kultuurgroep. Ook christenmusikante gebruik musiekvideos, en hul videos word gereeld as deel van christelike programme uitgesaai. Dit is gewoonlik een van die oogmerke van christenkunstenaars om die evangelie deur hul musiek uit te dra, en in die geval van christelike musiekvideos dien hulle dikwels nie net as reklame nie, maar word daar ook 'n christelike boodskap oorgedra, veral in die geval van verhalende en konsepvideos. Daar word na die rol van hierdie videos in die konteks van die christene se benutting van die massamedia gekyk en daar word onder meer 'n teologiese fundering vir die gebruik van die massamedia in die algemeen, asook musiekvideos in die besonder gegee. 'n Aantal musiekvideos van kontemporere musiekkunstenaars soos Carman, Michael W. Smith, Steve Taylor, The Newsboys, en Steven Curtis Chapman word individueel beskryf en vanuit 'n teologiese perspektief beoordeel om te sien hoe suksesvol hulle in die oordra van 'n christelike boodskap is. Daar word 'n vergelyking getref tussen christelike en sekulere musiekvideos en hoe sekere onderwerpe benader word. Sekere tekortkominge, sowel as positiewe aspekte by christelike musiekvideos word as deel van 'n missiologiese reflektering uitgewys. af
dc.format.extent 1 online resource (v, 220 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 246.7 en
dc.subject.lcsh Popular music -- Religious aspects -- Christianity en
dc.subject.lcsh Music videos -- Religious aspects -- Christianity en
dc.subject.lcsh Contemporary Christian music en
dc.subject.lcsh Communication -- Religious aspects -- Christianity en
dc.title 'n Missiologiese evaluering van 'n aantal musiekvideos en
dc.type Thesis en
dc.description.department Christian Spirituality, Church History and Missiology en
dc.description.degree D.Th. (Missiology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics