Institutional Repository

Interpersoonlike verrykingsprogram vir multikulturele groepe

Show simple item record

dc.contributor.advisor Griesel, Marthinus Jacobus, 1940-
dc.contributor.author Vlok, Engela Susanna
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.issued 1997-01
dc.identifier.citation Vlok, Engela Susanna (1997) Interpersoonlike verrykingsprogram vir multikulturele groepe, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17824> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17824
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Ons bevind ons in 'n nuwe Suid-Afrika waar die klem baie sterk op die uitwissing van die spore van die apartheidsera gele word. Die oopstelling van skole het nie daartoe bygedra dat kinders hulle vooroordele oorboord gooi en mekaar spontaan aanvaar nie. Die verandering in wetgewing wat 'n eksterne verandering is, het nie noodwendig tot verandering van gesindhede gelei nie. Daar kan derhalwe tereg gevra word hoe versoening tussen mense van verskillende kulture tot stand kan kom. In hierdie studie is gepoog om vas te stel of 'n verrykingsprogram in groepverband interpersoonlike vaardighede en verhoudinge van persone van uiteenlopende kulturele agtergronde kan bevorder. Die program is onder gekontroleerde omstandighede aangebied en die idiografiese navorsingsmetode is gebruik. Daar is bepaal watter faktore die aard en die kwaliteit van verhoudinge tussen persone van verskillende kulturele herkoms be'invloed. Riglyne is gestruktrueer en kriteria is ge'identifiseer waarvolgens die program saamgestel is. Die ouderdomme van die leertinge het tussen 15 en 21 jaar gewissel. Tydens die multikulturele groepsbelewing het die leertinge die geleentheid gehad om persoonlike en interpersoonlike vaardighede te ontwikkel sodat daar 'n openheid en 'n beg rip vir mekaar ontstaan het. Die interaksie met persone afkomstig van 'n verskeidenheid oriemtasies het daartoe gelei dat raakpunte in die diversiteit ontdek is en hulle het mekaar as individue begin erken en verstaan. Nuutgestigte verhoudings was gekenmerk deur vertroue, warmte en empatie. Deur middel van verbeterde selfbegrip en interpersoonlike vaardighede het die verhoudings tussen groeplede in verskeie dimensies beduidend verbeter. Hierdie navorsing het aangetoon dat mense van uiteenlopende kulturele orientasies soos in Suid-Afrika die geval is, deur middel van ervaringsleer in groepverband, tot grater eenheid en verdraagsaamheid saamgesnoer kan word.
dc.format.extent 1 online resource (vi, 71 leaves) : illustrations
dc.language.iso af
dc.subject Contract hypothesis en
dc.subject Discrimination en
dc.subject Enrichment en
dc.subject Ethnic group en
dc.subject Growth group en
dc.subject Interpersonal en
dc.subject Life skill training en
dc.subject Prejudice en
dc.subject Racism en
dc.subject Self-concept en
dc.subject.ddc 370.19341
dc.subject.lcsh Racism -- South Africa en
dc.subject.lcsh South Africa -- Race relations -- Study and teaching en
dc.subject.lcsh Discrimination -- South Africa en
dc.subject.lcsh Life skills -- South Africa -- Study and teaching en
dc.subject.lcsh Interpersonal relations -- Study and teaching -- South Africa en
dc.subject.lcsh Contact hypothesis en
dc.title Interpersoonlike verrykingsprogram vir multikulturele groepe af
dc.title.alternative An interpersonal enrichment programme for multicultural groups en
dc.type Thesis
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree D.Ed. (Psychology of Education)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics