Institutional Repository

Remedies van 'n versekeraar in geval van wanvoorstelling en waarborgbreuk deur 'n versekerde

Show simple item record

dc.contributor.author Visser, Hendrik Matthys Pieter
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:28Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:28Z
dc.date.issued 1995-11
dc.identifier.citation Visser, Hendrik Matthys Pieter (1995) Remedies van 'n versekeraar in geval van wanvoorstelling en waarborgbreuk deur 'n versekerde, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17820> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17820
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In die skripsie word gekyk na die remedies van 'n versekeraar by wanvoorstelling (nie-openbaring) en waarborgbreuk deur 'n versekerde en veral die beperking van die versekeraar se kansellasiereg. Die klem sal egter val op die remedies by waarborgbreuk omdat versekeraars veel meer daarop steun. Die volgende voorstelle word gemaak. 'n Kansellasiereg behoort in die geval van wanvoorstelling (nie-openbaring) nie verleen te word as die versekeraar nogtans, met kennis van die ware feite, sou kontrakteer nie. By verbreking van bevestigende waarborge behoort 'n kansellasiereg toegestaan te word as die waarborgbreuk die betrokke versekeraar se berekening van die risiko redelikerwys geraak het maar nie as die versekeraar nogtans sou kontrakteer nie. By voortdurende waarborge behoort kansellasie beskikbaar te wees as die waarborgbreuk die skade redelikerwys veroorsaak het. 'n Skadevergoedingseis behoort beskikbaar te wees waar 'n versekeraar nie kan of wil kanselleer nie. af
dc.description.abstract The remedies of an insurer, in the event of misrepresentation (non-disclosure) and breach of warranty by an insured are discussed, particularly limiting the insurer's right to cancel. The emphasis is on the remedies applicable to breach of warranty because insurers use these more frequently. The following solutions are suggested. An insurer should not be allowed to cancel in the event of misrepresentation (nondisclosure) if it would still have concluded the contract, knowing the truth. In the event of affirmative warranties a right to cancel should be available if breach of warranty reasonably affected the particular insurer's assessment of the risk, but not if the contract would still have been concluded. In the event of promissory warranties, cancellation should only be available if breach of warranty reasonably caused the loss. A claim for damages should be available if an insurer can not or does not wish to cancel. en
dc.format.extent 1 online resource (iii, 78 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject Insurance en
dc.subject Non-disclosure en
dc.subject Breach of Warranty en
dc.subject Insurance warranties en
dc.subject Material facts en
dc.subject Representations en
dc.subject Misrepresentation en
dc.subject Bona fides en
dc.subject Cancellation en
dc.subject Porportionality en
dc.subject Legal reform en
dc.subject Self-regulation en
dc.subject Versekering en
dc.subject Nie-openbaring af
dc.subject Waarborgbreuk af
dc.subject Versekeringswaarborge af
dc.subject Wesenlike feite af
dc.subject Voorstellings af
dc.subject Wanvoorstellings af
dc.subject Goeie trou af
dc.subject Kansellasie af
dc.subject Propostionaliteit af
dc.subject Regshervorming af
dc.subject Selfregulering af
dc.subject.ddc 347.77068
dc.subject.lcsh Remedies (Law) -- South Africa en
dc.subject.lcsh Insurance agents -- Legal status en
dc.title Remedies van 'n versekeraar in geval van wanvoorstelling en waarborgbreuk deur 'n versekerde af
dc.type Dissertation
dc.description.department Private Law
dc.description.degree LL.M.


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics