Institutional Repository

Ontwerp van 'n instruksionele evalueringsisteem vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Show simple item record

dc.contributor.advisor De Munnik, E. O. (Evert O.)
dc.contributor.author Van Niekerk, Rozetta
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:26Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:26Z
dc.date.issued 1996-11
dc.identifier.citation Van Niekerk, Rozetta (1996) Ontwerp van 'n instruksionele evalueringsisteem vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17747> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17747
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beskou effektiewe opleiding as 'n noodsaaklike voorvereiste vir paraatheid. Instruksionele ontwerp - 'n benadering wat uit onderrigtegnologie ontwikkel het - word gebruik om nuwe kursusse daar te stel wat effektiewe 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort teword. Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten voile demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika. ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. opleiding moontlik maak. Om effektiwiteit te beoordeel, word evaluering vereis en derhalwe behoort instruksionele evaluering 'n integrale komponent van die instruksionele ontwerpgebeure te vorm. Die SANW beskik nog nie oor toereikende kundigheid om hierdie komponent tot sy reg te laat kom nie en die doel van die studie was om hierdie leemte aan te vul. Daar is eerstens gepoog om, deur middel van 'n literatuurstudie, die didakties-wetenskaplike basis te bepaal waarop evaluering binne 'n sisteembenadering tot opleiding behoort te berus. Daarna is die aard en rol van instruksionele evaluering in die instruksionele ontwerpsisteem binne 'n militere opleidingsmilieu verken, ten einde te kon bepaal wat die funksies van instruksionele evaluering behels en welke evalueringstake in die verskillende fases van 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort te word. Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten volle demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika, ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. af
dc.description.abstract The South African National Defence Force (SANDF) regards effective training as an essential prerequisite for preparedness. Instructional design - an approach that has developed from instructional technology - is used to establish new courses that facilitate effective training. Evaluation is essential for assessing effectiveness and therefore instructional evaluation should form an integral part of the learning events. The SANDF does not as yet have the expertise to do justice to this component, and the aim of this study was to fill this gap. Firstly, it was attempted to determine, by means of a literature study, the didactic scientific foundation on which evaluation within a systems approach towards training should rest. The nature and role of instructional evaluation in the instructional design system within a military training milieu was subsequently investigated. This was done to determine what the functions of instructional evaluation comprise and what evaluation tasks should be carried out in the different phases of an instructional design project. The focus of the study then shifted to the numerous changes that took place since the inception of the SANDF on 26 April 1994, after the first democratic election in the Republic of South Africa. Compared to its predecessor the SANDF has new and more extensive secondary roles that demand higher standards of training and make evaluation a more complicated task This indeed confirms the need for an evaluation system that is practised according to system principles. Against the background of the afore-mentioned, the design of an overall instructional evaluation system for the SANDF was proceeded with. As the successful implementation and functioning of the system is, to a large extent, influenced by the way in which the instructional evaluator carries out this task, attention was finally given to the design of a course for instructional evaluators. en
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 274, 2, 6, 4, 5, 4, 17 leaves) : illustrations en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 355.50968
dc.subject.lcsh South African National Defence Force en
dc.subject.lcsh Instructional systems -- Design en
dc.subject.lcsh Educational evaluation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Military education -- South Africa -- Evaluation en
dc.subject.lcsh Instructional systems -- South Africa -- Evaluation en
dc.subject.lcsh Soldiers -- Training of -- South Africa en
dc.subject.lcsh Educational technology -- South Africa -- Evaluation en
dc.title Ontwerp van 'n instruksionele evalueringsisteem vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag af
dc.title.alternative The design of an instructional evaluation system for the South African National Defence Force en
dc.type Thesis
dc.description.department Curriculum and Instructional Studies
dc.description.degree D. Ed. (Didaktiek)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics