Institutional Repository

Regsaspekte van die rekenarisering van die betalingstelsel

Show simple item record

dc.contributor.advisor Oelofse, A. N.
dc.contributor.author Meiring, Gezina Aletta en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:23:50Z
dc.date.available 2015-01-23T04:23:50Z
dc.date.issued 1998-11 en
dc.identifier.citation Meiring, Gezina Aletta (1998) Regsaspekte van die rekenarisering van die betalingstelsel, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17431> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17431
dc.description Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English
dc.description.abstract The development of sophisticated computer technology and the consequent computerisation of the payment system has had a far-reaching effect on fund transfer systems all over the world. The most important purpose of this thesis is to indicate the nature of an electronic fund transfer; to set out the relationships of the parties involved in an electronic funds transfer and to show by comparison with other legal systems where our law may be deficient in the regulation of the computerised payment system. At the outset, the nature and functions of money are compared to electronic fund transfers and a distinction drawn between paper-based transactions and electronic fund transfers. In this regard, electronic fund transfers as method of payment is also discussed. Automatic computer processing also gave rise to a variety of new kinds of financial services. A distinction is made between customer-initiated systems (A TM' s, EFTPOS and home-banking services) and systems used by the banks to effect electronic funds transfers between banks and to send financial messages. In this regard, the settlement function of clearing houses and the legal nature thereof are examined. A description of a local clearing house, the ACB, is included as well as a discussion of the clearing of cheques, the moment of payment of cheques and the status of the ACB. Other relevant legal aspects of the computerisation of the payment system which are examined and discussed are the following: the use of the so-called electronic signature; the regulation of risks in electronic payments and the creation of sufficient security measures; the criminal liability of an accused in the case of an unauthorised withdrawal or transfer; questions and problems surrounding evidential matters; the putting into operation of procedures to correct errors and the creation of an ombudsman to settle and resolve disputes; cheque truncation and the right of an individual to privacy in the milieu of electronic payments. Finally, the legal relationships between the parties involved in a credit transfer and the moment of payment is examined. Regulation in this regard is also considered.
dc.description.abstract Die ontwikkeling van gesofistikeerde rekenaartegnologie en die gevolglike rekenarisering van die betalingstelsel het 'n verreikende effek op die fondsoordragstelsels van banke regoor die wereld gehad. Die belangrikste doelstellings van hierdie proefskrif is gevolglik om die aard van 'n elektroniese fondsoordrag aan te dui; om die verhoudinge tussen die partye betrokke by 'n elektroniese fondsoordrag nader te omskryf en om by wyse van 'n regsvergelykende ondersoek aan te toon waar daar leemtes in ons reg ten opsigte van die regulering van die gerekenariseerde betalingstelsel bestaan. Die aard en funksies van geld is ter aanvang met elektroniese fondsoordrag vergelyk en 'n onderskeid is tussen papierbasistransaksies en elektroniese fondsoordragte getref. In hierdie verband is elektroniese fondsoordrag as betalingsmetode ook bespreek. Outomatiese rekenaarverwerking het ook tot 'n verskeidenheid van nuwe soorte finansiele dienste aanleiding gegee. Daar is onderskei tussen klient-geaktiveerde stelsels (OTM'e, EFTPOS en tuisbankdienste) en fondsoordragstelsels wat deur die banke aangewend word om elektroniese fondsoordragte tussen banke te bewerkstellig en om finansiele boodskappe te versend. In die verband is die verrekeningsfunksie van klaringshuise en die regsaard daarvan ondersoek. 'n Beskrywing van die werksaamhede van die ACB, as plaaslike klaringshuis, is hierby ingesluit asook 'n bespreking van die verrekening van tjeks, die tydstip van betaling van tjeks en die status van die ACB. Ander relevante regsaspekte van die rekenarisering van die betalingstelsel wat ondersoek en bespreek is, is die gebruik van die sogenaamde elektroniese handtekening; die risikoreeling in die elektroniese betalingsverkeer en die daarstelling van voldoende sekuriteitsprosedures; die strafregtelike aanspreeklikheid van 'n beskuldigde in die geval van 'n ongemagtigde onttrekking of oordrag; vrae en probleme rondom bewysregtelike aangeleenthede; die inwerkingstelling van foutoplossingsprosedures en die daarstelling van 'n ombudsman om geskille te voorkom en te besleg; tjekretensie en die reg van die individu op sy privaatheid in die milieu van die elektroniese betalingsverkeer. Laastens is die regsverhoudinge tussen die deelnemende partye en die tydstip van betaling in die geval van 'n kredietoordrag ondersoek, en oorweging is aan regulering in die verband geskenk.
dc.format.extent 1 online resource (xix, 515 p.) en
dc.language.iso af
dc.subject Computerisation of payment system
dc.subject Electronic fund transfers
dc.subject Clearing houses
dc.subject Settlement
dc.subject Moment of payment
dc.subject Electronic signature
dc.subject Credit transfer
dc.subject ATM
dc.subject EFTPOS
dc.subject Home-banking services
dc.subject.ddc 346.8210285068 en
dc.subject.lcsh Electronic funds transfers -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Payment -- South Africa en
dc.title Regsaspekte van die rekenarisering van die betalingstelsel en
dc.type Thesis
dc.description.department Private law
dc.description.degree LL. D. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics