Institutional Repository

‘n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in ‘n Suid-Afrikaanse laerskool: ‘n gevallestudie.

Show simple item record

dc.contributor.author Steyn, G.M.
dc.date.accessioned 2014-05-09T13:08:15Z
dc.date.available 2014-05-09T13:08:15Z
dc.date.issued 2012
dc.identifier.citation 68. Steyn GM 2012. ‘n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in ‘n Suid-Afrikaanse laerskool: ‘n gevallestudie. Koers, 77(2):1-10 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/13411
dc.description.abstract Baie Suid-Afrikaanse skole word uitgedaag om ’n skoolkultuur te vestig wat bevorderlik vir onderrig en leer is. ’n Skoolkultuur het ’n baie groter impak op lewe en leer as enige ander faktor in ’n skool. Hierdie studie se navorsingsvraag is: Hoe het ’n laerskoolhoof die verwesenliking van Christelike waardes in ’n skoolkultuur beskou? ’n Ondersoekende, kwalitatiewe navorsingsontwerp, in besonder ’n gevallestudie, is as die geskikste metode oorweeg om die navorsingsprobleem te benader. Doelbewuste steekproewe is gebruik vir die studie wat by die skool gedoen is. In vorige studies in die skool het ek aangetoon dat die deelnemer waarde aan die verwesenliking van Christelike waardes in die skool geheg het. Inligting in hierdie studie is deur semi-gestruktureerde onderhoude met die hoof versamel; paragrawe wat die hoof geskryf het (naïewe sketse); geskrewe dokumente oor die aktiwiteite in die skool; ’n DVD van die skool en veldaantekeninge wat tydens die onderhoude geneem is. Die bevindinge toon die rol wat die skoolhoof in die verwesenliking van waardes gespeel het en die noodsaaklikheid van ’n visie en missie om waardes te verwesenlik. Die realisering van waardes word die beste verwesenlik deur middel van ’n positiewe, uitnodigende skoolkultuur wat menslike ontwikkeling aanmoedig en op voortdurende groei fokus. en
dc.description.sponsorship This work is based upon research supported by the National Research Foundation in South Africa en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.subject Christelike waardes; skoolkultuur; visie en missie; gevallestudie; Suid-Afrikaanse laerskool en
dc.title ‘n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in ‘n Suid-Afrikaanse laerskool: ‘n gevallestudie. en
dc.type Article en
dc.description.department Educational Leadership and Management en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics