Institutional Repository

Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede

Show simple item record

dc.contributor.advisor Keet, N. J.
dc.contributor.author Smit, Karmi
dc.date.accessioned 2013-10-17T10:19:36Z
dc.date.available 2013-10-17T10:19:36Z
dc.date.issued 2013-10-17
dc.date.submitted 2013-02
dc.identifier.citation Smit, Karmi (2013) Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/11867> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/11867
dc.description.abstract Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voer. Vir die navorsing is ‘n kwantitatiewe benadering en ‘n beskrywende navorsingsontwerp gevolg. In die eerste gedeelte van die studie (Hoofstukke 1 en 2) is gefokus op onder andere die agtergrond tot die navorsingsprobleem en rasionaal, probleemstelling, navorsingsmetodologie en literatuurstudie. Die tweede gedeelte van die studie (Hoofstukke 3 en 4) hou verband met die bevindinge en dataverifiëring en word afgesluit met gevolgtrekkings en aanbevelings wat op die studie van toepassing is. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 165, [48] leaves) : illustrations, color graphs en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.rights University of South Africa en
dc.subject Welsynsorganisasies af
dc.subject Bestuur af
dc.subject Bestuur in welsynsorganisasies af
dc.subject Bestuurder af
dc.subject Bestuursvlakke af
dc.subject Maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder af
dc.subject Take en verantwoordelikhede van ‘n supervisor af
dc.subject.ddc 361.32068
dc.subject.lcsh Social work administration -- South Africa en
dc.subject.lcsh Middle managers -- Job descriptions -- South Africa en
dc.subject.lcsh Social workers -- Supervision of -- South Africa en
dc.title Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Social Work en
dc.description.degree M.A. (Social work)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics