|
Unisa Institutional Repository
|
Misdade teen vroue in die Gautengprovinsie
Show full item record
|
Title:
|
Misdade teen vroue in die Gautengprovinsie |
|
Author:
|
Jooste, Thomas Ignatius Muller
|
|
Abstract:
|
The purpose of this research was to describe and explain crimes against women in the
Gauteng Province of South Africa. It was conducted by means of a literature review,
followed by empirical research, based on police dockets, against the background of
Seligman's theory on learned helplessness. The literature review was used to design a
research schedule. The schedule was used for data capturing from police dockets from
the Crime Information Analysis Centre (QAQ at their Gauteng Regional office in
Johannesburg. From this data, a convenience sample, consisting of 303 cases, was
compiled. These cases were reported at the charge offices of Pretoria-Moot Villieria,
Pretoria-North, Pretoria-West Eersterust and Hillbrow, for the period between 1
January 1997 and 1 March 1998. Finally, recommendations are made for the design of
preventative strategies, and suggestions are made for possible future research. Die doel van hierdie navorsing was om misdade teen vroue in die Gauteng Provinsie
van Suid-Afrika te beskryf en te verklaar. Dit is gedoen aan die hand van
literatuurstudie, en is uitgebrei met 'n empiriese ondersoek wat op polisiedossiere
gebaseer is, teen die agtergrond van Seligman se teorie van aangeleerde
hulpeloosheid. Die literatuurstudie is gebruik om 'n skedule te ontwerp. Die
navorsingskedule is gebruik vir datavangs uit polisiedossiere. Die polisiedossiere van
die Misdaadinligting-Analisesentrum (MIAS) van Gauteng se streekkantoor in
Johannesburg is gebruik vir die samestelling van 'n gerieflikheidsteekproef bestaande
uit 303 gevalle. Hierdie gevalle kom uit die aanmeldings by die aanklagkantore van
Pretoria-Moot/ Villieria, Pretoria-Noord, Pretoria-Wes, Eersterust en Hillbrow, en wel
tussen 1 Januarie 1997 en 1 Maart 1998. Ten slotte word aanbevelings vir die ontwerp
van voorkomingstrategie gedoen en voorstelle vir moontlike toekomstige navorsing
gemaak.
|
|
URI:
|
http://hdl.handle.net/10500/1032
|
|
Date:
|
2009-08-25 |
|
Citation:
|
|
Files in this item
This item appears in the following Collection(s)
Show full item record
Search UnisaIR
Browse
-
All of UnisaIR
-
This Collection
My Account
Statistics