Institutional Repository

Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dreyer, J. S. en
dc.contributor.advisor Le Roux, J. P.
dc.contributor.author Kotzé, Martina en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.available 2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.submitted 2002-07-31 en
dc.identifier.citation Kotzé, Martina (2009) Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1009> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1009
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Binne die tradisionele christelike westerse samelewing waarin ons leef is daar diskoerse en meta-narratiewe wat dikteer wat van ons as huweliksmaats verwag word. Ons is dikwels onbewus van hoe hierdie verwagtinge, rolle en eise wat aan ons gestel word, deur verskillende diskoerse en stories tot stand gekom het. Die spesifieke lewenstorie en omstandlghede van die indiwidu(e) word meestal in die proses geignoreer, byvoorbeeld die saamleef met 'n huweliksmaat wat "gediagnoseer" is as iemand met 'n "bipolêre gemoedsversteuring", bring noodwendig omstandighede mee wat vir die meeste mense onuithoudbaar mag wees. Hierdie studie vertel die storie van 'n persoon wie daarin kon slaag om ten spyte van hierdie "omstandighede", sy storie so te kon herskryf dat hy steeds met hierdie persoon suksesvol binne die huwelik kan saamleef. Die studie fokus op 'n persoon, wie se lewe op grond van die christelike narratief leef, se belewing van die saamleef met 'n persoon met 'n "bipolere gemoedsversteuring". Die algemene doel van die studie was om aan die deelnemer 'n geleentheid te skep om sy belewinge in die saamleef van 'n persoon met 'n "bipolêre gemoedsversteuring" te kon deel. 'n Spesifieke fokus is geplaas om die rol wat christelike spiritualiteit speel in die verwerking en hantering daarvan, te beskryf. Daar is ook aan die persoon geleentheid gegee om op grond van sy belewlnge en verstaan van christenskap, aanbevelings te maak aan die professlone!e gemeenskap, die geloofsgemeenskap en aan huweliksmaats wat met soortgelyke omstandighede meet saamleef. Die navorslng is vanuit 'n postmoderne diskoers-oogpunt aangepak en op 'n kwalitatiewe wyse uitgevoer by wyse van 'n gevallestudle. Die deelnemer se storie is deur middel van sosiale konstruksieteorie en 'n narratiewe terapeutiese benadering, gedekonstrueer. Dit was duidelik vanuit die studie dat die funksie wat mense se spirituele oortuiginge en hul belewing daarvan in hul lewens verrig, in berekening gebring moet word in die terapeutiese proses. Wanneer kliënte belangrike besluite moet neem, moet die invloed van geloofsoortuiginge in die besluitnemingsproses in berekening gebring word. en
dc.format.extent 1 online resource (iii, 102 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 248.4
dc.subject.lcsh Pastoral theology
dc.subject.lcsh Spouses -- Religious life
dc.subject.lcsh Marriage -- Religious aspects
dc.subject.lcsh Manic-depressive illness -- Religious aspects
dc.subject.lcsh Manic-depressive persons -- Religious life
dc.title Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology en
dc.description.degree M. Th. - (Pastoral Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics