dc.contributor.advisor |
Venter, Maria Adriana
|
|
dc.contributor.author |
Smit, Judith
|
|
dc.date.accessioned |
2009-08-25T10:48:04Z |
|
dc.date.available |
2009-08-25T10:48:04Z |
|
dc.date.issued |
2001-12 |
|
dc.identifier.citation |
Smit, Judith (2001) Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/938> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/938 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Die doel van hierdie studie was om vas te stel of kunsterapie wei suksesvol aangewend kan
word met die anorexia nervosa-lyer. Daar is spesifiek gefokus op die verbetering van die
selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa.
Anorexia nervosa en kunsterapie is bespreek. Daar is aandag gegee aan die spesifieke
kenmerke wat kuns geskik maak vir terapeutiese aanwending in die bebandeling van die
anorexia nervosa-lyer. Die praktiese toepassing van kunsterapie is uiteengesit met die Jdem op
kunsterapeutiese tegnieke wat fokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent
met anorexia nervosa.
Twee adolessente wat met anorexia nervosa gediagnoseer is, is as proefpersone vir die studie
gebruik. Die Adolessente-Selfkonsepskaal (ASKS) en die Sacks Sinsvoltooiingsmedium is as
voor- en natoetse ingeskakel om die stand van die twee proetpersone se selfkonsep te bepaal.
Kunsterapie is vir twaalf sessies met die proefpersone gedoen.
Uit die navorsingsresultate is tot die gevolgtrekking gekom dat kunsterapie gelei het tot 'n
verbetering rakende aspekte van die seltkonsep van die adolessent met anorexia nervosa.
Kunsterapie is positief beleef deur die proefpersone. Gevoelens kon op 'n nie-bedreigende
manier geeksploreer word en onopgeloste situasies kon met vrymoedigheid aangespreek word. |
af |
dc.description.abstract |
The aim of this study was to assess and describe the potential value of art therapy as
an intervention strategy for the treatment of adolescents suffering from anorexia
nervosa.
Anorexia nervosa was described and defined. Diagnostic criteria, the manifestation
and contributory causes, as well as the treatment and the prognosis for recovery, were
discussed.
Art therapy, as well as specific therapeutic techniques suitable for the anorexia
nervosa sufferer were explained.
The specific objective of the study was to determine the influence of certain art
therapy techniques on the self-concept of two adolescents suffering from anorexia
nervosa. The results indicated that there were significant changes in the self-concept
of the two adolescents. Art therapy can be an effective therapeutic intervention strategy for the adolescent
suffering from anorexia nervosa and gives the client the opportunity to come to tenns
with the self in a non-threatening way. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (x, 163 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Anorexia nervosa |
|
dc.subject |
Art therapy |
|
dc.subject |
Adolescent |
|
dc.subject |
Self concept |
|
dc.subject |
Self-image |
|
dc.subject |
Eating disorders |
|
dc.subject |
Expressive techniques |
|
dc.subject |
Symbolic language |
|
dc.subject.ddc |
615.85156 |
|
dc.subject.lcsh |
Art therapy |
|
dc.subject.lcsh |
Anorexia nervosa -- Treatment |
|
dc.title |
Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa |
af |
dc.title.alternative |
The use of art therapy with adolescents diagnosed with Anorexia nervosa |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Psychology of Education |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) |
|