dc.contributor.advisor |
Van Wyk, C.
|
|
dc.contributor.author |
Launspach, Liezl Helena
|
|
dc.date.accessioned |
2013-04-22T09:38:22Z |
|
dc.date.available |
2013-04-22T09:38:22Z |
|
dc.date.issued |
2012-11 |
|
dc.identifier.citation |
Launspach, Liezl Helena (2012) Gesinsberaders in die Wes-Kaap se perspektiewe op ouervervreemding tydens egskeiding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/9042> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/9042 |
|
dc.description |
Afrikaans, with abstract in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
Parental alienation is described as a child’s unreasonable rejection of one parent due to the influence of the other parent combined with the child’s own contributions. This phenomenon arises mainly in families of divorce where elevated levels of parental conflict, and care and contact disputes lead to increased tension and antagonism between the parties. The perspectives of family counsellors, who conduct assessments of children from families of divorce to make best-interest assessments for contact and care arrangements or to formulate and implement interventions, on parental alienation, were explored in this qualitative study. A literature study was undertaken to define parental alienation and to place the phenomenon in a South African context, specifically with reference to children’s legislature, and care and contact issues. From this, a theoretical framework for the study was constructed. Semi-structured interviews were conducted with eight family counsellors in the Western Cape to explore their experience of the problem. Seven themes were identified, by which the perspectives of family counsellors regarding parental alienation were described in detail. The themes are:
Theme 1: Parental alienation during divorce
Theme 2: Characteristic properties of parental alienation
Theme 3: False accusations during parental alienation
Theme 4: Assessing for parental alienation
Theme 5: Interventions for parental alienation
Theme 6: Parental alienation in the judicial context
Theme 7: Needs of family counsellors regarding parental alienation |
en |
dc.description.abstract |
Ouervervreemding word gekenmerk deur ‘n kind se onredelike weiering om kontak met ‘n ouer te hê, as gevolg van die invloed van die ander ouer in kombinasie met die kind se eie bydraes. Hierdie verskynsel manifesteer hoofsaaklik in gesinne van egskeiding waar hoë mates van ouerlike konflik, en sorg- en kontakdispute tot verhoogde spanning en antagonisme tussen die partye lei. Gesinsberaders wat assesserings van kinders van gesinne in egskeiding doen, hetsy om beste belange-assesserings en aanbevelings vir sorg en kontakreëlings te maak, of om intervensies te formuleer en te implementeer, se perspektiewe op ouervervreemding is deur hierdie kwalitatiewe studie ondersoek. ‘n Literatuurstudie om ouervervreemding te omskryf en die verskynsel in ‘n Suid-Afrikaanse konteks te plaas spesifiek met verwysing na kinderwetgewing en sorg- en kontakaangeleenthede, is onderneem. ‘n Teoretiese raamwerk vir die studie is hieruit opgebou. Semi-gestruktureerde onderhoude is met agt gesinsberaders in die Wes-Kaap gevoer om hulle perspektiewe van die probleem te verken. Sewe temas is geïdentifiseer waardeur gesinsberaders se perspektiewe van ouervervreemding in diepte beskryf is. Die temas is:
Tema 1: Ouervervreemding tydens egskeiding
Tema 2: Kenmerkende eienskappe van ouervervreemding
Tema 3: Valse bewerings tydens ouervervreemding
Tema 4: Assessering van ouervervreemding
Tema 5: Intervensies vir ouervervreemding
Tema 6: Ouervervreemding in die geregtelike konteks
Tema 7: Behoeftes van gesinsberaders ten opsigte van ouervervreemding |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (xix, 201 leaves) : illustrations |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.rights |
University of South Africa |
en |
dc.subject |
Parental alienation |
en |
dc.subject |
Parental alienation syndrome |
en |
dc.subject |
Alienating parent |
en |
dc.subject |
Target parent |
en |
dc.subject |
Divorce |
en |
dc.subject |
Care and contact |
en |
dc.subject |
Ouervervreemding |
af |
dc.subject |
Ouervervreemdingsindroom |
af |
dc.subject |
Vervremende ouer |
af |
dc.subject |
Teikenouer |
af |
dc.subject |
Egskeiding |
af |
dc.subject |
Sorg en kontak |
af |
dc.subject.ddc |
362.76096873 |
|
dc.subject.lcsh |
Play therapy |
en |
dc.subject.lcsh |
Loss (Psychology) in children -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Separation (Psychology) in children |
en |
dc.subject.lcsh |
Parent and child -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Psychological child abuse -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Parental alienation syndrome |
en |
dc.title |
Gesinsberaders in die Wes-Kaap se perspektiewe op ouervervreemding tydens egskeiding |
af |
dc.title.alternative |
The perceptions of family counsellors in the Western Cape regarding parental alienation during divorce |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Psychology |
en |
dc.description.degree |
M. Diac. (Spelterapie) |
|