dc.contributor.advisor |
Von Schlicht, H. |
|
dc.contributor.advisor |
Lombard, J. |
|
dc.contributor.author |
Keith, Lucille Elaine
|
|
dc.date.accessioned |
2012-05-18T10:10:39Z |
|
dc.date.available |
2012-05-18T10:10:39Z |
|
dc.date.issued |
2011-11-30 |
|
dc.identifier.citation |
Keith, Lucille Elaine (2011) Aard en bydrae van maatskaplikewerk-dienslewering aan die dwelmafhanklike adolessent, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/5701> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/5701 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans, abstracts in English and Afrikaans |
en |
dc.description.abstract |
Drug dependent adolescents do not display a clear understanding regarding the value of social work intervention during the process of rehabilation, causing them to not utilize the profession of social work effectively during drug rehabilitation.
This study aimed to explore and describe the nature and contribution of social work service delivery to drug dependent adolescents from their own perspective. A qualitative research approach, an explorative research design, and a snowball sampling technique were implemented. The sample consisted of drug dependent adolescents from the Western Cape. Semi-structured interviews were executed determining the participant’s perception of the nature and contribution of social work service delivery.
Amongst others, the findings indicate that:
• social workers are not sufficiently prepared, trained or committed to render effective, professional services to drug dependent adolescents;
• social workers need to continuously revisit their knowledge, skill and attitude regarding this specialised field of service rendering. |
en |
dc.description.abstract |
Dwelmafhanklike adolessente toon nie ʼn duidelike begrip vir die waarde en rol van maatskaplikewerk-hulpverlening tydens die proses van rehabilitasie nie. Hierdie gebrek aan begrip veroorsaak dat dwelmafhanklike adolessente nie effektief van die diens van maatskaplike werkers gebruik maak nie.
Hierdie navorsingstudie het ten doel om die aard en bydrae van maatskaplike werk- dienslewering aan dwelmafhanklike adolessente, vanuit hulle perspektief, te ondersoek. ʼn Kwalitatiewe navorsingsbenadering, ʼn eksplorerende navorsingsontwerp en ‘n sneeubal steekproef-tegniek is benut terwyl die steekproef bestaan het uit dwelmafhanklike adolessente van die Weskaap. Semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer ten einde die deelnemers se persepsie van die aard en bydrae van maatskaplike werk te bepaal.
Die bevindinge dui onder andere aan dat:
• maatskaplike werkers nie genoegsaam voorberei, onderrig of toegewyd is om effektiewe, professionele maatskaplike dienste te lewer nie en
• maatskaplike werkers behoort op deurlopende basis hulle kennis, vaardigheid en houding ten opsigte van dienslewering in hierdie gespesialiseerde gebied te ontwikkel. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (xi, 110 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Drug dependancy |
en |
dc.subject |
Social work service delivery |
en |
dc.subject |
Adolescence |
en |
dc.subject |
Social work |
en |
dc.subject |
Social worker |
en |
dc.subject |
Adolessensie |
af |
dc.subject |
Dwelmafhanklikheid |
af |
dc.subject |
Maatskaplike Werk |
af |
dc.subject |
Maatskaplikewerk dienslewering |
af |
dc.subject |
Maatskaplike werker |
af |
dc.subject.ddc |
361.32096873 |
|
dc.subject.lcsh |
Drug abusers -- Services for -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Community health services -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Health care reform -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.title |
Aard en bydrae van maatskaplikewerk-dienslewering aan die dwelmafhanklike adolessent |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Social Work |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Maatskaplike Werk) |
|