dc.contributor.advisor |
Oliphant, Andries Walter
|
|
dc.contributor.advisor |
Biermann, Wilhelmina Georgina Johanna, 1956-
|
|
dc.contributor.author |
Burger, Frederik Christiaan
|
|
dc.date.accessioned |
2012-04-23T10:15:05Z |
|
dc.date.available |
2012-04-23T10:15:05Z |
|
dc.date.issued |
2011-12 |
|
dc.identifier.citation |
Burger, Frederik Christiaan (2011) Bundeltitel as globale metafoor vir T.T. Cloete se bundel: Met die aarde praat (1992), University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/5671> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/5671 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans, abstracts in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
This study examines the relationship between the metaphor in the title and the content of T.T. Cloete’s
Volume of Poetry titled Met die aarde praat.
It will be demonstrated that the volume title as global metaphor is an integral part of the textual element
of the text, that it also fulfills a hermeneutical function in respect to the text in that it offers clues and
insights into reading and understanding of the poems or volume contents. In light of the aforementioned
metaphor theory is investigated on three levels: on a cognitive or conceptual level, on a linguistic/textual
level and on a communicative level. The titles and mottos of the eight sections frame the sections as well
as refer to themes and provide clues to reading and understanding the individual poems or volume
contents. Section titles are framed by the volume title and often interact with the volume title as global
metaphor and together. |
en |
dc.description.abstract |
Hierdie studie sal die verhouding tussen die metafoor in die titel en die inhoud van T.T. Cloete se
digbundel Met die aarde praat ondersoek. Daar sal aangetoon word dat die bundeltitel as globale
metafoor 'n integrale deel van die tekstuele elemente van die betrokke teks is, dat dit ook ’n
hermeneutiese funksie ten opsigte van die teks vervul en dat dit leidrade vir die lees en verstaan van die
gedig- of bundelinhoud bied. In die lig van bogenoemde sal metafoorteorieë op drie vlakke ondersoek
word, naamlik op kognitiewe of konseptuele vlak, op linguisties/tekstuele vlak asook op kommunikatiewe
vlak. Die titels en motto’s van die agt afdelings omraam daardie afdelings, verwys na verskillende temas
en verskaf leidrade vir die lees en verstaan van die gedigte in die betrokke afdelings. Die afdelingstitels
word deur die bundeltitel omraam en tree telkens in interaksie met die bundeltitel as globale metafoor en
met mekaar. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (iv, 186 pages) |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.subject |
Intertextuality |
en |
dc.subject |
Cognitive metaphor |
en |
dc.subject |
Linguistic metaphor |
en |
dc.subject |
Conceptual metaphor |
en |
dc.subject |
Target domain |
en |
dc.subject |
Creative metaphor |
en |
dc.subject |
Titology |
en |
dc.subject |
Linguistic metaphor |
en |
dc.subject |
Global metaphor |
en |
dc.subject |
T.T. Cloete |
en |
dc.subject |
Met die aarde praat |
en |
dc.subject |
Author's code |
en |
dc.subject |
Source domain |
en |
dc.subject |
Titologie |
af |
dc.subject |
Intertekstualiteit |
af |
dc.subject |
Kognitiewe metafoorteorie |
af |
dc.subject |
Konseptuele metafore |
af |
dc.subject |
Linguistiese metafore |
af |
dc.subject |
Globale metafore |
af |
dc.subject |
Brondomein |
af |
dc.subject |
Teikendomein |
af |
dc.subject |
Kreatiewe metafore |
af |
dc.subject |
Outeurskode |
af |
dc.subject.ddc |
839.3615 |
|
dc.subject.lcsh |
Cloete, Theunis Theodorus. Met die aarde praat |
af |
dc.subject.lcsh |
Cloete, Theunis Theodorus -- Criticism and interpretation |
en |
dc.subject.lcsh |
Metaphor in literature |
en |
dc.subject.lcsh |
Titles of books |
en |
dc.title |
Bundeltitel as globale metafoor vir T.T. Cloete se bundel : Met die aarde praat (1992) |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Afrikaans and Theory of Literature |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Algemene Literatuurwetenskap) |
|