Grundlingh, Melvena Heleen
(2008-11)
Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die kind in die
middelkinderjare met leerprobleme se belewenis van remediëring binne die
skoolmilieu te verken en te beskryf. Ten einde hierdie doelstelling te ...