Institutional Repository

Verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer Eenheid

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Rensburg, Beatrix Elizabeth Johanna Janse
dc.contributor.author Visagie, Elizabeth Ann
dc.date.accessioned 2011-10-28T08:27:05Z
dc.date.available 2011-10-28T08:27:05Z
dc.date.issued 2011-02
dc.identifier.citation Visagie, Elizabeth Ann (2011) Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer eenheid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4967> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/4967
dc.description Text in Afrikaans with summaries and keywords in Afrikaans and English en
dc.description.abstract Exploration of factors that lead to early termination of therapeutic services to sexually abused children at TygerBear Unit. Some children referred to TygerBear Unit because of sexual abuse did not complete their therapeutic intervention programmes and possibly did not receive sufficient time to work through the trauma of sexual abuse. The purpose of this qualitative study was to explore and describe the factors that result in the early termination of sexually abused children’s therapeutic services at TygerBear Unit. Applied research that is exploratory and descriptive in nature, with the case study method as strategy, was followed. Data were collected through telephonic and/or one-on-one semi-structured interviews, in addition to the use of notes in personal records. Respondents included parents and/or caregivers of children whose therapy was terminated early, as well as social workers involved with play therapeutic service delivery to these children. Information was analysed with reference to the Field Theory, Ecological Theory and the relevant literature. Several factors that influenced parents and/or caregivers to terminate therapeutic services early were identified. en
dc.description.abstract Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by TygerBeer Eenheid. Sommige kinders wat na TygerBeer Eenheid verwys word weens seksuele mishandeling, voltooi nie hul terapeutiese intervensieprogramme nie. Die kinders is moontlik nie genoeg tyd gegun om deur die trauma van seksuele mishandeling te werk nie. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om faktore te verken en te beskryf wat lei tot die voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by die TygerBeer Eenheid. Toegepaste navorsing van 'n verkennende en beskrywende aard is gebruik, met die gevallestudiemetode as strategie. Data is versamel deur middel van telefoniese en/of een-tot-een semi-gestruktureerde onderhoude en persoonlike rekords. Respondente het bestaan uit ouers en/of versorgers wat hul kinders of voogde se terapie voortydig termineer het, asook maatskaplike werkers betrokke by spelterapeutiese dienslewering aan kinders. lnligting is ontleed met verwysing na die Veldteorie en Ekologiese Teorie, asook die relevante literatuur. Verskeie faktore is geidentifiseer wat ouers en/of versorgers noodsaak om terapeutiese dienste voortydig te termineer. af
dc.format.extent 1 online resource (iv, 126 leaves)
dc.language.iso en en
dc.subject Premature termination en
dc.subject Therapeutic services en
dc.subject Sexual abuse en
dc.subject Middle childhood en
dc.subject Ecological theory en
dc.subject Field theory en
dc.subject Sexual abused en
dc.subject Caregiver en
dc.subject Voortydige terminering af
dc.subject Terapeutiese dienste af
dc.subject Bywoning van terapie af
dc.subject Ouer af
dc.subject Versorger af
dc.subject Seksuele mishandeling af
dc.subject Seksueel-mishandelde kind af
dc.subject Middelkinderjare af
dc.subject Ekologiese teorie af
dc.subject Veldteorie af
dc.subject.ddc 616.85836
dc.subject.lcsh Child sexual abuse -- Treatment en
dc.subject.lcsh Psychotherapy en
dc.title Verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer Eenheid af
dc.type Dissertation en
dc.description.department Social Work en
dc.description.degree M. Diac. (Play Therapy) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics