Institutional Repository

Interdissiplinere argeologiese navorsing van musiekinstrumente in antieke Israel/Palestina gedurende die ystertydperk

Show simple item record

dc.contributor.advisor Scheepers, Coenie
dc.contributor.author Sieberhagen, Mana
dc.date.accessioned 2011-09-23T09:05:25Z
dc.date.available 2011-09-23T09:05:25Z
dc.date.issued 2011-02
dc.identifier.citation Sieberhagen, Mana (2011) Interdissiplinere argeologiese navorsing van musiekinstrumente in antieke Israel/Palestina gedurende die ystertydperk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4837> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/4837
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract In hierdie verhandeling word navorsing gedoen of ‘n interdissiplinêre benadering daaraan kan voldoen om meer kennis, insig en begrip van die musiekkultuur in die algemeen en musiekinstrumente in die besonder gedurende die Ystertydperk in Israel/Palestina te verkry. Die sosio-historiese agtergrond en kulturele ontwikkeling van Egipte, Kanaän, Filistea en Fenisië vorm die raamwerk waarbinne antieke Israel as ‘n volk ontwikkel het. Die invloed van transkulturele kontak kulmineer in die oorname, toeeiening en toepassing van sekere kulturele en godsdienstige gebruike soos dit duidelik word uit argeologiese en tekstuele bronne. Die ontleding en bespreking van musiekartefakte en musiek-ikonografie plaas die gebruik van musiekinstrumente binne die leefwêreld van die hoëlui sowel as gewone mense. Musiekinstrumente word ook verbind aan godsdiens en kulturele sinkretisme wat deel was van Israel/Palestina van die Ystertydperk. Interdissiplinêre navorsing kan aantoon in watter mate antieke Israel uit die musiekkultuur van omringende volke elemente geneem het en dit aangepas het tot ‘n eiesoortige musiekkultuur. af
dc.format.extent 1 online resource (206 leaves) : illustrations, maps en
dc.language.iso af en
dc.subject.ddc 221.93
dc.subject.lcsh Excavations (Archaeology) -- Israel
dc.subject.lcsh Musical instruments, Ancient -- Israel
dc.subject.lcsh Musical instruments, Ancient -- Palestine
dc.subject.lcsh Music -- Israel -- To 500
dc.subject.lcsh Music -- Palestine -- To 500
dc.subject.lcsh Music in the Bible
dc.subject.lcsh Bible. Psalms -- Criticism, interpretation, etc. en
dc.title Interdissiplinere argeologiese navorsing van musiekinstrumente in antieke Israel/Palestina gedurende die ystertydperk af
dc.title.alternative An interdisciplinary achaeological research of musical instruments in ancient Israel/Palestine during the iron age en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Biblical and Ancient Studies en
dc.description.degree M.A. (Bybelse Argeologie)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics