dc.contributor.advisor |
Coetzee, Susanna Abigael
|
|
dc.contributor.advisor |
Bray, W.
|
|
dc.contributor.author |
Muller, Catherina Johanna Petronella
|
|
dc.date.accessioned |
2011-09-23T08:21:18Z |
|
dc.date.available |
2011-09-23T08:21:18Z |
|
dc.date.issued |
2010-11 |
|
dc.identifier.citation |
Muller, Catherina Johanna Petronella (2010) Regmatige dissiplinere maatreels in die klaskamer : n' gevallestudie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4832> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4832 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans, abstract in English and Afrikaans |
en |
dc.description.abstract |
The way in which educators’ competency to enforce disciplinary measures in the classroom
is influenced by learners’ fundamental rights is investigated in this study. An in-depth
literature study was conducted, and questionnaires and semi-structured interviews were
used to collect data at five rural high schools in the Southern Cape. The research findings
indicate that participants’ understanding of the stipulations of important relevant acts and
government notices is insufficient to manage problem situations regarding discipline with
confidence. There is undoubtedly a need for information sessions and/or workshops that not
only convey information on a theoretical level, but apply the stipulations of relevant legal
sources and the principles of effective classroom management to educators’ daily
classroom situations in a practical and functional way. A positive approach to discipline and
restorative disciplinary measures that are based on respect and the positive development of
learners are upheld, and various important principles that will promote more effective
classroom management are suggested. |
en |
dc.description.abstract |
In hierdie studie word ondersoek hoe opvoeders se bevoegdheid om dissiplinêre maatreëls
in die klaskamer toe te pas deur die leerders se fundamentele regte beïnvloed word. ‘n
Diepgaande literatuurstudie is gedoen, en vraelyste en semi-gestruktureerde onderhoude is
gebruik om data by vyf plattelandse hoërskole in die Suid-Kaap in te samel. Die
navorsingsbevindinge toon dat die deelnemers se begrip van die bepalings van belangrike
relevante wette en regeringskennisgewings onvoldoende is om probleemsituasies rakende
dissipline met selfvertroue te hanteer. Daar is ongetwyfeld ‘n behoefte aan inligtingsessies
en/of slypskole wat nie net op ‘n teoretiese vlak inligting oordra nie, maar die bepalings van
relevante regsbronne en die beginsels van effektiewe klaskamerbestuur op ‘n praktiese en
funksionele wyse op opvoeders se daaglikse klaskamersituasies van toepassing maak. ‘n
Positiewe benadering tot dissipline en restoratiewe dissiplinêre maatreëls wat op respek en
die positiewe ontwikkeling van leerders gebaseer is, word voorgestaan, en verskeie
belangrike beginsels wat meer effektiewe klaskamerbestuur sal bevorder, word aan die
hand gedoen. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (v, 144 leaves) : illustrations |
en |
dc.language.iso |
af |
en |
dc.subject |
Discipline |
en |
dc.subject |
Disciplinary problems |
en |
dc.subject |
Educator's competencies |
en |
dc.subject |
Classroom management |
en |
dc.subject |
Corporal punishment |
en |
dc.subject |
Educator's responsibilities |
en |
dc.subject |
Learner's rights |
en |
dc.subject |
Learner's responsibilities |
en |
dc.subject |
Disciplinary measures |
en |
dc.subject |
Dissipline |
af |
dc.subject |
Dissiplinêre probleme |
af |
dc.subject |
Opvoedersbevoegdhede |
af |
dc.subject |
Opvoedersverantwoordelikhede |
af |
dc.subject |
Leerderregte |
af |
dc.subject |
Leerderverantwoordelikhede |
af |
dc.subject |
Klaskamerbestuur |
af |
dc.subject |
Dissiplinêre maatreëls |
af |
dc.subject |
Lyfstraf |
af |
dc.subject.ddc |
371.1024096873 |
|
dc.subject.lcsh |
School discipline -- South Africa -- Western Cape -- Case studies |
en |
dc.subject.lcsh |
Classroom management -- South Africa -- Western Cape -- Case studies |
en |
dc.title |
Regmatige dissiplinere maatreels in die klaskamer : n' gevallestudie |
af |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Educational Leadership and Management |
en |
dc.description.degree |
M. Ed. (Onderwysbestuur) |
|