Grobler, Hermien
(2000-11)
Die dood van 'n ouer he! 'n effek op die totale lewe van die kind en dompel die kind in emosionele nood wat terapeutiese begeleiding noodsaak. Na afloop van die afsterwe van 'n ouer, vind daar fisieke, emosionele, sosiale ...