Theron, Hendrik Schalk, 1928-
(1996-06)
In hierdie studie is as doelwit gestel 'n nuwe benadering tot die verklaring van die boek Openbaring. Die rede hiervoor is dat sommige verklaringsmetodes nie by 'n duidelike formulering van die boodskap van Openbaring ...