dc.contributor.advisor |
Cilliers, C. H.
|
|
dc.contributor.author |
Lambrechts, Gideon Albertus Jacobus
|
|
dc.date.accessioned |
2009-11-27T09:08:06Z |
|
dc.date.available |
2009-11-27T09:08:06Z |
|
dc.date.issued |
2009-06 |
|
dc.identifier.citation |
Lambrechts, Gideon Albertus Jacobus (2009) Alternatiewe vonnisse en rehabilitasie : 'n penologiese studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2963> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/2963 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Gevangenis oorbevolking is ʼn probleem waarmee die Suid-Afrikaanse korrektiewe stelsel reeds vir baie jare worstel. Suid-Afrika is een van die lande met die hoogste gevangenis bevolking in die wêreld. Een van die grootste probleme wat tot die situasie bydra, is die aantal oortreders wat nie in staat is om borg te betaal nie. ʼn Ander probleem is die aantal verhoorafwagtendes wat in aanhouding is. Die Suid-Afrikaanse Witskrif van die Departement van Korrektiewe Dienste, is vasberade om die rehabilitering van die oortreder te bevorder. Die fokus van die studie wentel om die rehabilitasie van die oortreder en die vraag of hierdie doelwit binne die korrektiewe stelsel haalbaar is. Heelwat klem word op die noodsaaklikheid van alternatiewe vonnisse geplaas asook rehabilitasie as strafoogmerk tydens vonnisoplegging. Dit is die navorser se mening dat die korrektiewe stelsel nie die geskikste plek is vir die rehabilitering van die oortreder nie. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (x, 289, xv leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Alternative sentencing |
en |
dc.subject |
Non-custodial sentencing |
en |
dc.subject |
Rehabilitation |
en |
dc.subject |
Community sentences |
en |
dc.subject.ddc |
364.60968 |
|
dc.subject.lcsh |
Alternatives to imprisonment -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Home detention -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Probation -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Sentences (Criminal procedure) -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Prisons -- Overcrowding -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Community-based corrections -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Criminals -- Rehabilitation -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Criminal justice, Administration of -- South Africa |
|
dc.subject.lcsh |
Recidivism -- South Africa -- Prevention |
|
dc.title |
Alternatiewe vonnisse en rehabilitasie : 'n penologiese studie |
en |
dc.type |
Thesis |
en |
dc.description.department |
Criminology and Security Science |
|
dc.description.degree |
D. Litt. et Phil. (Penology) |
|