Institutional Repository

’n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld

Show simple item record

dc.contributor.author van der Merwe, Petro
dc.date.accessioned 2022-11-28T12:03:06Z
dc.date.available 2022-11-28T12:03:06Z
dc.date.issued 2012-12-04
dc.identifier.citation Van der Merwe, P., & Nel, J.A. (2012). ‘n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (Deel 2 van 2). SA Tydskrif vir Geesteswetenskappe. 52 (4), 646-659. http://www.scielo.org.za/pdf/tvg/v52n4/12.pdf en
dc.identifier.uri http://www.scielo.org.za/pdf/tvg/v52n4/12.pdf
dc.identifier.uri https://hdl.handle.net/10500/29638
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie is om die verband tussen Emosionele Intelligensie (EI) in die klaskamer en leerders se gedrag te bepaal. In die proses word daar ook riglyne geformuleer vir die basiese stappe om EI in die klaskamer in te span. Sodoende kan die probleem van geweld en die uitdagings van sosiaal-emosionele intervensies in skole meer suksesvol aangespreek word tot voordeel van al die betrokkenes in die skoolkonteks sowel as die samelewing in die geheel. In hierdie studie word kwalitatiewe navorsing as hoofnavorsingsmetode gebruik om die impak van EI in die klaskamer op leerders se gedrag te identifiseer. Daar word gebruik gemaak van deelnemende-aksie-navorsing, wat binne ’n kritiese paradigma uitgevoer word. Onderwysers, skole en ondersteuningspersoneel se einddoel is die optimale ontwikkeling van leerders. Hierdie doel is afhanklik van doeltreffende skoolbestuur, wat weer afhanklik is van ’n toereikende kurrikulum en ondersteunende onderrig- en leeromgewings. Hierdie navorsing het dan ook gekyk hoe suksesvol EI-onderrigstrategieë in die voorkoming van dissiplineprobleme kan wees. Die gebruik van EI in die klaskamer kan as voorkomende dissipline gesien word. Hierdie navorsing toon onteenseglik dat EI die kernelement van ’n sosiaalemosionele skool-intervensieprogram program moet wees. Positiewe dissipline, demokratiese skoolbestuur en ondersteuning-strukture is ook tydens die studie geïdentifiseer as elemente wat in ’n sosiaal-emosionele intervensieprogram teenwoordig behoort te wees. en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher SciELO en
dc.relation.ispartofseries ;52
dc.subject Wangedrag en
dc.subject leerders en
dc.subject onderwysers en
dc.subject klaskamerpraktyke en
dc.subject skoolgeweld en
dc.subject emosionele intelligensie-onderrigmetodes en
dc.subject verkryging van emosionele vaardighede en
dc.subject sosiaal-emosionele skool-intervensieprogram en
dc.subject positiewe dissipline en
dc.subject sosiale gedrag en
dc.subject interpersoonlike vaardighede en
dc.subject aksie-navorsing en
dc.subject selfrefleksie en
dc.subject waarneming en
dc.title ’n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld en
dc.description.department College of Human Sciences en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics