dc.contributor.advisor |
Louwrens, L. J.
|
|
dc.contributor.advisor |
Kosch, I. M.
|
|
dc.contributor.author |
Du Preez, Petronella Maria, 1963-
|
|
dc.date.accessioned |
2022-06-28T10:28:11Z |
|
dc.date.available |
2022-06-28T10:28:11Z |
|
dc.date.issued |
1991-11 |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/29017 |
|
dc.description |
Afrikaans, with Afrikaans and English summaries |
en |
dc.description.abstract |
Die uitdrukking van besit in Noord-Sotho is gekompliseerd. Uit die navorsing vir die studie
het dit geblyk dat
(i) 'n (gemarkeerde) possessiewe konstruksie nie net aangewend word om na 'n
possessiewe (besits-) verhouding tussen twee sake te verwys nie, maar dit kan oak
'n omskrywende funksie he, en
(ii) konstruksies waarin geen possessiewe 'merker' voorkom nie, oak aangewend word
om na 'n possessiewe verhouding tussen twee sake te verwys.
Die gemarkeerde possessiewe konstruksie word volledig op sintaktiese, morfologiese en
semantiese vlak ondersoek.
Alternatiewe konstruksies wat oak na possessiewe verhoudings tussen sake verwys, word
ender die soeklig geplaas en die volgende aspekte word ondersoek:
(a) die sintaktiese optrede van naaf!!woorde wat na liggaamsdele verwys;
(b) die rol wat die proses speel in hierdie alternatiewe ('ongemarkeerde' possessiewe)
konstruksies;
(c) saamgestelde naamwoorde wat moontlike possessiewe elemente bevat. |
af |
dc.description.abstract |
The expression of possession is complicated in Northern Sotho. Research for this study has
shown that
(i) a (marked) possessive construction is not only used to refer to a possessive
relationship between two objects, but it may also have a descriptive function, and
(ii) constructions in which there is no possessive 'marker', are also used to refer to a
possessive relationship between two objects.
The marked possessive construction is being investigated on syntactic, morphological and
semantic level.
Alternative constructions referring to possessive relationships between two objects, are being
investigated:
(a) the syntactic appearance of nouns referring to body parts in Northern Sotho;
(b) the role of the process in these alternative constructions;
(c) compound nouns with possible possessive elements. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (v, 128 leaves) |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.subject |
African languages |
en |
dc.subject |
South African indigenous content |
en |
dc.subject.ddc |
496.397715 |
|
dc.subject.lcsh |
Northern Sotho language -- Grammar |
en |
dc.subject.lcsh |
Northern Sotho language -- Possessives |
en |
dc.title |
Possessief in Noord-Sotho |
af |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
African Languages |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Afrikatale) |
|