dc.contributor.advisor |
Coetzee, M. |
|
dc.contributor.author |
Roux, Marenee
|
|
dc.date.accessioned |
2022-05-03T06:06:35Z |
|
dc.date.available |
2022-05-03T06:06:35Z |
|
dc.date.issued |
2021-11-30 |
|
dc.date.submitted |
2022-05 |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/28782 |
|
dc.description |
Text in English with abstract and keywords in English, Afrikaans and Sepedi |
en |
dc.description.abstract |
Die algemene doelwit van die navorsing was om die verband tussen werknemers se ervarings
van 'n (maatskappy-)aanskaffing en hul persepsies van die sielkundige kontrak te ondersoek.
Die deursnit kwantitatiewe navorsingstudie het 'n geriefsteekproef (n = 78) van die
werknemers van 'n aangeskafte maatskappy in die sagtewareontwikkelingsektor van die Suid Afrikaanse betaalrolbedryf behels. Ondersoekende faktorontleding het die faktorstruktuur en
interne konsekwentheidsbetroubaarheid van die selfontwikkelde aanskaffingservaringskaal
bepaal. Meervoudige regressieontleding het getoon dat die werkservaring/ondervinding ná
aanskaffing die persepsies van werkgewerverpligtinge, tevredenheid met die sielkundige
kontrak, en gesteldheid van die sielkundige kontrak beduidend en positief voorspel. Die
werkservaring vóór aanskaffing het tevredenheid met die sielkundige kontrak beduidend en
positief voorspel. Toetse vir beduidende gemiddelde verskille het verskille tussen
ouderdomsgroepe in ná-aanskaffingservarings en persepsies van die gesteldheid van die
sielkundige kontrak getoon. Die bevindinge van die studie het nuwe kennis tot die weinig
navorsing oor aanskaffingservarings en uitgebreide veranderingsbestuursteorie bygedra. |

af |
dc.description.abstract |
Maikemišetšokakaretšo a dinyakišišo tše e bile go lekola kamano magareng ga maitemogelo
a bašomi ka ga go hwetša le maikutlo a bona ka ga tumelelano mabapi le tša menagano.
Dinyakišišo ka ga bontši tša mahlakore a mantši di akareditše sampole ye e lekanego ya
bašomi (n = 78) ka ga khamphani ye e hweditšwego ka lekaleng la tšweletšo ya disoftewere
ka go Intasteri ya mananeo a meputso ya Afrika Borwa. Tshekatsheko ya kutollo e hlamile
sebopego sa dintlha le go tshepa ga maemo a maitemogelo a khwetšo ya boikutollelo ka go
swantšha ga ka gare. Tshekatsheko ya go boela morago kgafetšakgafetša e laeditše gore
maitemogelo a mošomo ka morago ga go thwalwa go akantše gabohlokwa le gakanone
maikutlo a ditlamego tša mongmošomo, go kgotsofala mabapi le tumelelano ya tša
menagano, le seemo sa tumelelano yeo ya tša menagano. Maitemogelo a ka mošomong pele
ga khwetšo a akantše gabohlokwa le gakaone go kgotsofala ka tumelelano ya tša menagano.
Diteko tša diphapano tše bohlokwa tše nnyane di laeditše gore go na le diphapano magareng
ga dihlopha tša mengwaga ka morago ga maitemogelo a khwetšo le maikutlo ka ga seemo
sa tumelelano ya tša menagano. Dikutollo tša dinyakišišo di tsentše letsogo go tsebo ye
mpsha go dinyakišišo tšeo di sego tša dirwa kudu mabapi le maitemogelo a khwetšo le teori
ya taolo ye e fetogilego. |
nso |
dc.format.extent |
1 online resource (xi, 94 leaves) : color illustration, color graph |
|
dc.language.iso |
en |
en |
dc.subject |
Acquisition experiences |
en |
dc.subject |
Psychological contract theory |
en |
dc.subject |
Employer obligations |
en |
dc.subject |
Social exchange theory |
en |
dc.subject |
Employment experiences |
en |
dc.subject |
State of psychological contract |
en |
dc.subject |
Aanskaffingservarings |
af |
dc.subject |
Sielkundigekontrakteorie |
af |
dc.subject |
Werkgewerverpligtinge |
af |
dc.subject |
Sosiale uitruilingsteorie |
af |
dc.subject |
Werkservaringe |
af |
dc.subject |
Gesteldheid/staat van sielkundige kontrak |
af |
dc.subject |
Maitemogelo a khwetšo |
nso |
dc.subject |
Tumelelano ya tša menagano |
nso |
dc.subject |
Ditlamego tša mongmošomo |
nso |
dc.subject |
Teori ya neelano ya setšhaba |
nso |
dc.subject |
Maitemogelo a mošomong |
nso |
dc.subject |
Seemo sa tumelelano ya tša menagano |
nso |
dc.subject.ddc |
158.70968 |
|
dc.subject.lcsh |
Social exchange |
en |
dc.subject.lcsh |
Contracts -- South Africa -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Work -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Commitment (Psychology) -- South Africa |
en |
dc.title |
Exploring the influence of experiences of an acquisition on employees' psychological contract perceptions |
en |
dc.title.alternative |
Ondersoek na die invloed van ervarings van 'n aanskaffing op werknemers se persepsies van die sielkundige kontrak |
af |
dc.title.alternative |
Go lekola khuetšo ya maitemogelo a go hwetša ga maikutlo a bašomi ka ga tumelelano mabapi le tša menagano |
nso |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Centre for Industrial and Organisational Psychology |
en |
dc.description.degree |
M. Com. (Industrial and Organisational Psychology) |
|