dc.contributor.advisor |
Snyman, J. W. (Jannie Winston) |
|
dc.contributor.advisor |
Louw, J. A. (Jacobus Abraham) |
|
dc.contributor.author |
Le Roux, J. C.
|
|
dc.date.accessioned |
2021-12-10T06:56:27Z |
|
dc.date.available |
2021-12-10T06:56:27Z |
|
dc.date.issued |
1987-06 |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/28398 |
|
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
A survey of the existing sources on the qualificative indicates that the qualificative has yet to be adequately described. The method used in this study is based on a functional theoretical approach. A distinction is made between three types of qualificatives from a functional point of view. The
deictic and non-deictic functioning of the paradigmatic sets of demonstratives are described.
The absolute determinants are discussed with reference to their contrastive and non-constrastive functioning. A distinction is made between different types of functional determinants with regard to the referential relation and qualifying aspect which they generate. The functioning of these different types of determinants are discussed. A model for the functional reconstruction of a series of
qualificatives is also provided. This model is based on the different functional levels of the
qvalificative series. The function and categorical reconstruction of the qualificative series is illustrated to a limited extent. |
en |
dc.description.abstract |
'n Oorsig van die bestaande bronne wat oor die kwalifikatiewe handel toon dat die kwalifikatiewe nog nie bevredigend beskryf is nie. Die grondslag vir hierdie studie is gebaseer op ‘n funksioneel
teoretiese benadering. Drie tipes kwalifikatiewe word funksioneel onderskei. Die deiktiese en non-deiktiese fungering van die paradigmatiese stelle van die demonstratiewe word beskryf. Die absolute bepalers word bespreek met betrekking tot die kontrasterende en nie-kontrasterende fungering daarvan. Verskillende tipes funksionele bepalers word onderskei ten opsigte van die verwysingsrelasie en kwalifiserende aspek wat hulle aktiveer. Die fungering van die verskillende
tipes funksionele bepalers word bespreek. 'n Model van die funksionele opbou van die kwalifikatiewe reeks word verskaf. Hierdie model is gebaseer op die verskillende fungeringsvlakke wat onderskei word by die funksionele opbou van die kwalifikatiewe reeks. Die fungering en kategoriale opbou van die kwalifikatiewe reeks word in ‘n beperkte mate toegelig. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (8 unnumbered leaves, 262 leaves, 1 unnumbered leaf) : illustrations |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.subject |
African languages |
en |
dc.subject |
South African indigenous content |
en |
dc.subject.ddc |
496.397755 |
|
dc.subject.lcsh |
Tswana language -- Grammar |
en |
dc.subject.lcsh |
Tswana language -- Adjective |
en |
dc.title |
Kwalifikatiewe van Tswana : 'n funksionele benadering |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
African Languages |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Afrikatale) |
|