dc.contributor.advisor |
Swanepoel, C. F.
|
|
dc.contributor.advisor |
Lenake, J. M. (Johannes Malefetsane)
|
|
dc.contributor.author |
Pretorius, W. J. (Willem Jacobus)
|
|
dc.date.accessioned |
2021-09-08T11:39:14Z |
|
dc.date.available |
2021-09-08T11:39:14Z |
|
dc.date.issued |
1984-11 |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/27939 |
|
dc.description |
Abstracts in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
In die verhandeling word die interaksie tussen tradisie en vernuwing in
die poesie van die Suid-Sothodigter, EAS Lesoro, ondersoek. Aanvanklik
word n teoretiese aanloop tot die begrippe tradisie en vernuwing aange=
bied, waarna enkele ontwikkelingstendense in die moderne Suid-Sothopoesie
aangetoon word. Lesoro se poesie word in die raamwerk van die bree ont=
wikkelingsgang van die Suid-Sothopoesie geplaas. Die irnpak wat die tradi=
sionele podic. c.anon op die moderne digter het, is n belangrike aspek wat
ter sprake kom. Die 1vyse waarop Lesoro tradisionele poetiese boumiddele
in sy moderne poesie ontgin, word ondersoek. Opvallende kenmerke van die
tradisionele dLthoRo word aangestip en in sy poesie geidentifiseer. Hul
funksies in die moderne gedigte word bepaal. Lesoro se eksperirnentering
met 'n verskeidenheid tradisionele Europese digvorrne en digsoorte, en sy
Ll'ltegrering van Europese poetiese tegnieke vorrn n integrale deel van die
studie. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (v, 194 leaves) |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.subject |
South African indigenous content |
en |
dc.subject |
African languages |
en |
dc.subject.ddc |
896.3977212 |
|
dc.subject.lcsh |
Lesoro, Ephraim A. S. -- Criticism and interpretation |
en |
dc.subject.lcsh |
Sotho poetry -- History and criticism |
en |
dc.title |
Poesie van E.A.S. Lesoro : 'n studie oor digsoorte en -tradisies |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
African Languages |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Suid-Sotho) |
|