Institutional Repository

Hanteringsriglyne vir ouers met 'n eiesinnige kleuter : 'n Gestaltperspektief

Show simple item record

dc.contributor.author Schoeman, Karien
dc.date.accessioned 2009-11-03T12:43:08Z
dc.date.available 2009-11-03T12:43:08Z
dc.date.issued 2009-02
dc.identifier.citation Schoeman, Karien (2009) Hanteringsriglyne vir ouers met 'n eiesinnige kleuter : 'n Gestaltperspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2777> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2777
dc.description Thesis (M. Diac. (Spelterapie)) en
dc.description.abstract Die navorser het met hierdie intervensiestudie hanteringsriglyne vanuit ʼn Gestaltperspektief vir ouers met ʼn eiesinnige kleuter ontwikkel. Om bogenoemde te bereik, is slegs die eerste drie fases, asook Stap 1 van Fase 4 van Rothman en Thomas se Design & Development-model voltooi. Fase 1, naamlik die probleemanalise en projekbeplanning, het gefokus op die identifisering en betrek van respondente, die verkryging van toegang tot en samewerking van respondente, ʼn behoeftebepaling van die populasie, die analisering van die geïdentifiseerde probleem en die bepaling van die doelstellings en doelwitte. Deur die bestudering van bestaande literatuur en natuurlike voorbeelde, sowel as die identifisering van funksionele elemente van suksesvolle modelle is Fase 2, naamlik die insameling en sintese van data, suksesvol voltooi. Tydens Fase 3, naamlik die ontwerpfase, is ʼn waarnemingsisteem ontwikkel en prosedures vir die intervensie gespesifiseer. Deur die ontwikkeling van ʼn prototipe is Stap 1 van Fase 4, naamlik vroeë ontwerp en ontwikkeling, voltooi. Gevolgtrekkings en aanbevelings is vanuit die bevindinge gemaak. en
dc.language.iso other en
dc.subject Eiesinnig en
dc.subject Kleuter en
dc.subject Temperament en
dc.subject Gedrag en
dc.subject Ouerskapstyl en
dc.subject Magstryd en
dc.subject Gestaltbenadering en
dc.subject.lcsh Gestalt psychology
dc.subject.lcsh Behaviorism (Psychology)
dc.subject.lcsh Aggressiveness in infants
dc.subject.lcsh Parent and child
dc.subject.lcsh Gestalt psychology
dc.subject.lcsh Behaviorism (Psychology)
dc.subject.lcsh Aggressiveness in infants
dc.subject.lcsh Parent and child
dc.title Hanteringsriglyne vir ouers met 'n eiesinnige kleuter : 'n Gestaltperspektief en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Social Work


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics