Joubert, J. J.
(1995-06)
Weens die gebrek aan wetenskaplike bewerking van die legaliteitsbeginsel in die
strafprosesreg, moet leiding gesoek word by leerstukke en beginsels van die staatsreg
wat gemoeid is met die onderdaan-staatsgesagproblematiek ...