Institutional Repository

Die uitbeelding van semitiese handelaars en oogverf in die Beni Hasan muurskildery

Show simple item record

dc.contributor.advisor Le Roux, Magdel
dc.contributor.advisor Lamprecht, L.
dc.contributor.author Zeelie, Hester Sophia Jacoba
dc.date.accessioned 2020-11-03T07:58:29Z
dc.date.available 2020-11-03T07:58:29Z
dc.date.issued 2020-02
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/26790
dc.description Summaries in Afrikaans and English. en
dc.description.abstract Hierdie studie fokus op ‘n interpretasie van die Beni Hasanmuurskildery en meegaande inskripsie wat in Graf BH3 in Egipte ontdek is. Die skildery dateer uit ongeveer 1892 v.C. en kom voor in die graftombe van die provinsiale goewerneur van die Oryxprovinsie – Khnum-hotep II. Met die muurskildery en inskripsie deur die koninklike hofskrywer Neferhotep as vertrekpunt en teoretiese raamwerk, word daar ‘n kwalitatiewe ondersoek gedoen na die herkoms, identiteit en rol van die handelaars en ander items, veral oogverf, wat in die skildery uitgebeeld word. Benewens die interpretasie van die Beni Hasanmuurskildery, steun die studie ook op beskikbare inligting in eietydse teologiese- en argeologiese publikasies. Deur ‘n multi-dissiplinêre benadering te volg, word daar gepoog om meer inligting te bekom oor die geografiese ligging en argitektuur van Graf BH3, die belangrikheid van graf-outobiografie, die identiteit van die handelaars en die doel van hulle besoek. Dit blyk dat die muurskildery ‘n belangrike gebeurtenis in Egipte en die Semitiese wêreld van die pre-monargale tydperk uitbeeld, en meer spesifiek die tyd en konteks waarin verhale van die sogenaamde ‘aartsvaders’, soos hulle in die Hebreeuse Bybel beskryf word, afgespeel het. Aangesien daar ‘n gebrek aan argeologiese en geskrewe (Bybelse en buite-Bybelse) bronne oor die proto-Israelitiese samelewing bestaan, hoop die studie om ‘n bydrae te lewer tot navorsing oor die tydperk, en veral die verhouding tussen die Semiete en Egiptenare. Spesiale aandag word gegee aan die uiterlike voorkoms van die handelaars en goewerneur, en aan die aard en funksie van elke gebruiksartikel wat in die skildery uitgebeeld word, soos die kleredrag, donkies, wapens en musiek-instrumente. Omdat daar in die inskripsie spesifiek melding gemaak word van oogverf, word die belangrikheid van oogverf ten opsigte van magies-religieuse, kultiese, mediese, begrafnis-, ekonomiese (handels-) en kosmetiese gebruike, asook die vervaardiging en samestelling daarvan, breedvoerig ondersoek af
dc.description.abstract This study focuses on an interpretation of the Beni Hasan mural and accompanying inscription discovered in Tomb BH3 in Egypt. The painting dates back to about 1892 BC and is found in the tomb of the provincial governor of the Oryx province - Khnum-hotep II. With the mural and inscription by the royal court writer Neferhotep as point of departure and theoretical framework, a qualitative inquiry is made into the provenance, identity and role of the merchants and other items, especially eye painting, depicted in the painting. In addition to interpreting the Beni Hasan mural, the study also relies on available information in contemporary theological and archaeological publications. By following a multi-disciplinary approach, an attempt is made to obtain more information about the geographical location and architecture of Tomb BH3, the importance of tomb autobiography, the identity of the merchants and the purpose of their visit. It appears that the mural depicts an important event in Egypt and the Semitic world of the pre-monarchic period, and more specifically the time and context in which stories of the so-called 'patriarchs', as described in the Hebrew Bible, played. As there is a lack of archaeological and written (biblical and extra-biblical) sources on proto-Israelite society, the study hopes to contribute to research on the period, and especially the relationship between the Semites and Egyptians. Special attention is paid to the external appearance of the merchants and the governor, and to the nature and function of each commodity depicted in the painting, such as the dress, donkeys, weapons and musical instruments. Because the inscription specifically mentions eye makeup, the importance of eye makeup with regard to magical-religious, cultural, medical, economic (trade) and cosmetic uses, as well as the manufacture and composition thereof, is extensively investigated. en
dc.format.extent 1 online resource (xvi, 286 leaves) : illustrations (some color), color map en
dc.language.iso Afrikaans af
dc.subject Beni Hasanmuurskildery af
dc.subject Graf BH3 af
dc.subject Khnum-hotep II af
dc.subject Semitiese handelaars af
dc.subject Handelaars en handelsitems af
dc.subject Aartsvadertydperk af
dc.subject Welwillendheidsgeskenke af
dc.subject Blaasbalke af
dc.subject Musiekinstrumente af
dc.subject Wapens af
dc.subject Geografiese oorsprong af
dc.subject Oogverf af
dc.subject Puntland af
dc.subject Handelsroetes af
dc.subject Mediese gebruike af
dc.subject Vervaardiging af
dc.subject Aanwending af
dc.subject Voor- en nadele van oogverf af
dc.subject Beni Hasan mural af
dc.subject Tomb BH3 af
dc.subject Khnum-hotep II af
dc.subject Semitic merchants en
dc.subject Patriarchal period en
dc.subject Merchants and trade items en
dc.subject Benevolent gifts en
dc.subject Bellows en
dc.subject Musical instruments en
dc.subject Weapons en
dc.subject Geographical origin en
dc.subject Eye paints en
dc.subject Puntland en
dc.subject Trade routes en
dc.subject Medical uses en
dc.subject Manufacturing en
dc.subject Application en
dc.subject Advantages and disadvantages of eye paints en
dc.subject.ddc 220.93
dc.subject.lcsh Bible -- Antiquities en
dc.subject.lcsh Beni Hasan (Egypt) -- Antiquities en
dc.subject.lcsh Inscription, Egyptian en
dc.subject.lcsh Mural painting and decoration, Egyptian – Egypt -- Banī Ḥasan Site. en
dc.subject.lcsh Tombs – Egypt -- Banī Ḥasan Site en
dc.subject.lcsh Khnumhotep II -- Tomb en
dc.subject.lcsh Eye in Art en
dc.subject.lcsh Tombs – Decoration – Egypt -- Beni Hasan en
dc.title Die uitbeelding van semitiese handelaars en oogverf in die Beni Hasan muurskildery en
dc.type Thesis en
dc.description.department Biblical and Ancient Studies en
dc.description.degree D. Th. (Godsdienswetenskap)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics