Scholtz, Dewald Toerien
(1994-06)
Die doel van hierdie ondersoek is om die verskil in effek tussen direktiewe en nie-direktiewe insette van die fasiliteerder, tydens sensitiwiteitopleiding, te bepaal deur sommige kliente voor te berei op die ervaring deur ...