Oosthuizen, Marinda
(1994-11)
Die studie fokus op die effek van krisiswerk op die helper in terme van stres, die uitbrandingsindroom en posttraumatiese stresversteuring (PTSV). Salutogeniese konstrukte as moderatorveranderlikes in die stres-siekte-verhouding ...