dc.contributor.advisor |
Schoeman, J. P.
|
en |
dc.contributor.author |
Denton, Rudy Arthur
|
en |
dc.date.accessioned |
2009-08-25T11:02:43Z |
|
dc.date.available |
2009-08-25T11:02:43Z |
|
dc.date.issued |
2009-08-25T11:02:43Z |
|
dc.date.submitted |
2005-11-30 |
en |
dc.identifier.citation |
Denton, Rudy Arthur (2009) Adolessent wat mishandel is se verhouding met God : 'n pastorale gestaltbenadering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2348> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/2348 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English |
|
dc.description.abstract |
Mishandeling is een van die mees traumatiese ervarings wat die adolessent kan beleef en beïnvloed sy totale ontwikkeling. Die doel met hierdie navorsing was om deur intervensie te bepaal of mishandeling enige implikasies het vir die adolessent se verhouding met God. Die pastorale en Gestaltterapie is aangewend om die adolessent wat mishandel is in sy verhouding met God te begelei. In die pastorale Gestaltterapiebenadering is daar rekening gehou met die dinamiese konteks van lewenservaring en betekenisvelde in die Godsbeeld van die adolessent. Hierdeur is die impak bepaal van die adolessent se ervaring, waarneming en verwagting van God. Die uitgangspunt van die pastorale Gestaltterapie was dat die adolessent se verhouding met God disfunksioneel geword het as gevolg van mishandeling. Met behulp van die intervensienavorsingsmodel is tot die gevolgtrekking gekom dat die pastorale Gestaltterapeutiese benadering die verwronge Godsbeeld van die adolessent verander het sodat die verhouding met God kan herstel.
SUMMARY
Abuse is one of the most traumatic experiences the adolescent can have and influences his total development. This research was aimed at establishing, by means of intervention, whether abuse has any implications for the adolescent's relationship with God. The pastoral and Gestalt therapy was applied to guide the abused adolescent in his relationship with God. In the pastoral Gestalt therapy approach the dynamic context of life experience and areas of meaning in the adolescent's image of God was taken into account. Thereby the impact of the adolescent's experience, observation and expectations of God was established.
The starting-point of the pastoral Gestalt therapy was that the adolescent's relationship with God became dysfunctional as a result of abuse. With the aid of the intervention research model, it was concluded that the pastoral Gestalt therapeutic approach has changed the distorted God-image of the adolescent to restore the relationship with God. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (v, 179 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
en |
dc.subject |
Play therapy |
en |
dc.subject |
Gestalt therapy |
en |
dc.subject |
Gestalt |
en |
dc.subject |
Pastoral therapy |
en |
dc.subject |
God image |
en |
dc.subject |
Adolescence |
en |
dc.subject |
Abuse and neglect |
en |
dc.subject |
Counselling |
|
dc.subject.ddc |
259.086945 |
|
dc.subject.lcsh |
Abused teenagers -- Pastoral counseling of |
|
dc.subject.lcsh |
Abused teenagers -- Religious life |
|
dc.subject.lcsh |
Teenagers -- Abuse of |
|
dc.subject.lcsh |
Adolescent psychotherapy |
|
dc.subject.lcsh |
Image of God |
|
dc.subject.lcsh |
Gestalt therapy |
|
dc.title |
Adolessent wat mishandel is se verhouding met God : 'n pastorale gestaltbenadering |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Social work |
en |
dc.description.degree |
M.Diac. (Play Therapy) |
en |