dc.contributor.advisor |
Gerber, P. D.
|
|
dc.contributor.author |
Grobler, Pieter A. (Pieter Alexander)
|
|
dc.date.accessioned |
2017-06-27T10:35:15Z |
|
dc.date.available |
2017-06-27T10:35:15Z |
|
dc.date.issued |
1991 |
|
dc.identifier.citation |
Grobler, Pieter Alexander (1991) Strategiese mannekragbestuur : riglyne vir die toepassing daarvan in Suid-Afrikaanse ondernemings, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/22730> |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/22730 |
|
dc.description |
Thesis in Afrikaans, with Afrikaans and English summaries |
en |
dc.description.abstract |
Daar bestaan geen twyfel nie dat vir 'n onderneming om suksesvol
te wees, deeglik opgestelde en strategies beplande ondernemingsdoelwitte
onontbeerlik is. Hierbenewens moet die missie van die
onderneming duidelik uitgespel wees. Die rede vir die voorgenoemde
vereistes is dat die politieke, wetlike, sosiale en kulturele
omgewings waarbinne die moderne onderneming horn bevind,
die huidige bestuursvraagstukke en probleme kompliseer.
Vir mannekragbestuur in die besonder, is daar sekere faktore soos
die gebrek aan geskoolde mannekrag en die vooruitgang op tegnologiese
gebied, wat 'n belangrike rol in die besluitnemingsprosesse
speel. Dit is dus belangrik dat alle besluitneming en beplanning
ondersteun moet word met professioneel ontwikkelde strategiese
mannekragbestuursfunksies wat op 'n sinvolle wyse in die praktyk
deur die onderneming toegepas kan word. Alle mannekragbestuursprogramme-,
aktiwiteite en -stelsels moet dus so ontwikkel word
dat aan die vereistes en beperkinge van die onderneming asook sy
eksterne omgewing voldoen word.
Die bestaande teoretiese beginsels en modelle ten opsigte van
strategiese mannekragbestuur is in diepte ontleed, waarop 'n
empiriese studie gevolg het om vas te stel in watter mate strategiese
mannekragbestuur in vervaardigingsondernemings in die
Pretoria/Witwatersrand/Vereeniging/KwaNdebele-streek bedryf word.
Uit die ondersoek het verskeie insiggewende bevindinge na vore
getree soos onder meer die gebrek aan deeglike strategiese mannekragbeplanning
en voorsiening asook strategiese mannekragopleiding
en ontwikkeling. Dit het dus duidelik na vore gekom dat die
strategiese mannekragbestuursbenadering nog nie ten volle gevestig
is nie, en daar 'n behoefte bestaan vir die daarstelling van
die nodige riglyne in die verband. 'n Model is vervolgens ontwikkel
wat in hierdie behoefte sal voorsien.
There is no doubt that, for an enterprise to be successful,
soundly formulated and strategically planned goals are essential.
In addition, the mission of the enterprise must be clearly defined.
The reason for these requirements is that the political,
legal, social and cultural environments in which the modern enterprise
operates, complicate existing management difficulties
and problems.
Particularly in regard to human resource management, there are
certain factors like the shortage of skilled manpower and technological
progress, which play an important role in the decisionmaking
process. It is important therefore that all decision
making and planning must be supported by professionally developed
strategic human resource management functions which can be
meaningfully applied in practice by the enterprise. All human
resource management programmes, activities and systems must
therefore be so designed that they conform with the needs and
constraints of the enterprise, as well as with its external
environment.
The existing theoretical principles and models relating to
strategic human resource management, have been analysed in depth
and was followed by an empirical study to determine to what
extent strategic human resource management was being applied in
manufacturing enterprises in the Pretoria/Witwatersrand/Vereeniging/
KwaNdebele region. |

dc.format.extent |
1 online resource (xxviii, 638 leaves) : illustrations |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.subject.ddc |
658.30968 |
|
dc.subject.lcsh |
Personnel management -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Manpower planning -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Strategic planning -- South africa |
en |
dc.title |
Strategiese mannekragbestuur : riglyne vir die toepassing daarvan in Suid-Afrikaanse ondernemings |
en |
dc.type |
Thesis |
en |
dc.description.department |
Business Management |
en |
dc.description.degree |
D. Com. (Bedryfsekonomie) |
|