Institutional Repository

Ervaring van die werk- en leefomstandighede-stres deur vroulike werknemers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Show simple item record

dc.contributor.advisor De Beer, M
dc.contributor.author Jacobs, Letitia Louise
dc.date.accessioned 2016-10-28T13:56:28Z
dc.date.available 2016-10-28T13:56:28Z
dc.date.issued 2015-11
dc.identifier.citation Jacobs, Letitia Louise (2015) Ervaring van die werk- en leefomstandighede-stres deur vroulike werknemers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/21745> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/21745
dc.description.abstract Die doelwit van hierdie navorsing was om die ervaring van stres deur vroulike werknemers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te ondersoek. Die Wet op Gelyke Indiensneming (Wet 55 van 1998), het vroue geïdentifiseer as deel van voorheen benadeelde groepe in ons land, Die arbeidsmark is hierdeur ook vir vroue toeganklik gemaak. Beroepsvroue word oorlaai deur veeleisende rolle. Hulle is dikwels enkelouers wat in hul beroepe gehaltewerk moet lewer terwyl hulle ook soms versorgers van familielede is. Die Werk- en Leefomstandighedevraelys (WLV) en biografiese vraelys is as navorsingsinstrumente aangewend om vlakke en oorsake van stres by SAPD-vroue te meet. Die resultate het aangedui dat beide groepe op loopbaanaangeleenthede hoë stresvlakke ervaar. Vroue in operasionele posisies het hoë stresvlakke ervaar rakende werktoerusting, organisatoriese eise, vergoeding en ander byvoordele. Vroeë loopbaangerigtheid en loopbaanbeplanning kan stres van vroulike SAPD-lede verminder. Die aanspreek van pos-spesifieke faktore kan stresvlakke van SAPD-vroue in operasionele posisies verder verlaag. en
dc.description.abstract This study aimed to investigate the experience of stress among female staff of the South African Police Service (SAPS). The Employment Equity Act (Act 55 of 1998), identified females as part of previously disadvantaged groups in our country, and opened the labour market, including the SAPS, to women. Employed females are often overburdened by their demanding roles, being expected to deliver quality work in addition to bearing the responsibilities as single parents and carers for relatives. The Experience of Work and Life Circumstances Questionnaire (EWLQ) and a biographical questionnaire were utilised for measuring the levels and causes of stress among female SAPS staff. The results indicated that both groups experienced high stress levels in one dimension, namely career opportunities. Females in operational roles experienced high stress levels regarding resoures, organisational demands, remuneration and benefits. Early career orientation and planning may reduce the stress experienced by female staff of the SAPS. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 148 leaves) : illustrations (some color)
dc.language.iso Afrikaans af
dc.subject Polisiediens af
dc.subject Vroulike polisielede af
dc.subject Stres af
dc.subject Werkstres af
dc.subject Vlakke van stres af
dc.subject Oorsake van stres af
dc.subject Rolkonflik af
dc.subject Police service en
dc.subject Female police members en
dc.subject Stress en
dc.subject Work stress en
dc.subject Levels of stress en
dc.subject Causes of stress en
dc.subject Role conflict en
dc.subject.ddc 158.720968
dc.subject.lcsh Police women -- Job stress -- South Africa en
dc.subject.lcsh Work-life balance -- South Africa en
dc.subject.lcsh Work and family -- South Africa en
dc.title Ervaring van die werk- en leefomstandighede-stres deur vroulike werknemers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens af
dc.title.alternative Experience of work- and life situation stress of female employees of the South African Police Service en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Dept. of Industrial and Organisational Psychology en
dc.description.degree M. Com. (Bedryf- en Organisasiesielkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics