dc.contributor.author |
Clapper, V.A.
|
|
dc.contributor.author |
Wessels, J.S.
|
|
dc.date.accessioned |
2015-09-16T10:00:36Z |
|
dc.date.available |
2015-09-16T10:00:36Z |
|
dc.date.issued |
1997 |
|
dc.identifier.citation |
• Clapper, V.A; & Wessels, J.S.(1997). Transforming the curriculum for Public Administration at Unisa. Journal of Public Administration, 32(1), 43-64 |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/19086 |
|
dc.description.abstract |
Dit word algemeen aanvaar dat die grondwetlike en politieke omgewing van Suid-Afrlkaanse openbare amptenare oor die afgelope aantal jare grondig verander het Hierdie veranderinge vra onder meer vir nuwe orientasies en vaardighede, en veral vir 'n nuwe werketiek by openbare amptenare. Opleiding 'n vername rol spee! in die vestiging van veranderende houdings en kweek van nuwe vaardighede. Die universiteit is een van
talle instansies wat betrokke is by die opleiding vir die openbare diens. Hierdie artikel gee 'n oorsig van hoe die Departement van Publieke Administrasie aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) tans sy leerplan transformeer om aan te pas by die eise van 'n veranderende omgewing. Die vertrekpunt van die hele proses is die strewe om wetenskaplik getnspireerde professionele opleiding vir die Suid-Afrikaanse openbare sector bied. In die proses van kurrikulering is onder meer aandag gegee aan die Departement se unieke studente profiel en die behoeftes van die breë spektrum van belanghebbers. Vyf prominente temas is geidentifiseer wat weer in 'n beskrywende
model geintegreer is. 'n Nuwe kurrikulum is daarop ontwikkel bestaande uit 'n leerplan, 'n hiërargie vaardighede asook 'n onderrig en leerkode. 'n Aanvang is reeds gemaak met die
ontwikkeling van die nuwe studiemateriaal. Die doel van die hele proses is om te verseker dat die wetenskaplik geïnspireerde opleiding wat Unisa se Departement van
Pubíieke Administrasie verskaf, reiefant is en sal bly in die steeds veranderende openbare omgewing. |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.title |
Transforming the curriculum for Public Administration at Unisa |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Public Administration and Management |
en |