dc.contributor.author |
Wessels, J.S.
|
|
dc.date.accessioned |
2015-09-16T09:59:57Z |
|
dc.date.available |
2015-09-16T09:59:57Z |
|
dc.date.issued |
1995 |
|
dc.identifier.citation |
Wessels, J.S. ( 1995). Science Policy: A National Responsibility only? SAIPA.30(1), 7-27 |
en |
dc.identifier.issn |
0036-0767 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/19085 |
|
dc.description.abstract |
Een van die vernaamste take van 'n grondwet vir Suid- Afrika is waarskynlik die toedeling van funksies aan die onderskeie owerheidsvlakke. Een van die funksies wat vir die
professlonele amptenaar en die akademikus van wesenlike belang is, is die bepaling en uitvoering van wetenskapsbeleid. Waar die proses om Suid-Afrika se finale grondwet op te stel reeds in alle erns begin het, is die doel van hierdie artikel om die faktore te identifiseer wat gebruik kan word om 'n antwoord te vind op die vraag na die ideate owerheidsvlak vir die bepaiing van wetenskapsbeleid in Suid-Afrika. Die vofgende faktore word onder meer vir dié doel geïdentifiseer:
• Die geldigheid van die redes wat aangevoer word waarom wetenskapsbeieid op 'n hoër as die laagste moontiike owerheidsvlak gemaak moet word. • Die mate waarin dit internasionale betrekkinge raak. Die gewig wat wetenskapsbeleid dra, reiatief tot ander
owerheidsfunksies. • Die beperkinge op openbare hulpbronne wat nodig is om
daaraan reg te laat geskied. |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.subject |
Public institutions |
en |
dc.subject |
public policy |
en |
dc.subject |
Science policy |
en |
dc.title |
Science Policy: A National Responsibility only? |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Public Administration and Management |
en |