dc.contributor.author |
Wessels, J.S.
|
|
dc.date.accessioned |
2015-09-16T09:59:27Z |
|
dc.date.available |
2015-09-16T09:59:27Z |
|
dc.date.issued |
1998 |
|
dc.identifier.citation |
• Wessels, J.S. (1998), The birth, life and genetics of the British Civil Service Commission - A narrative. SAIPA - Journal of Public Administration, 33(3):166-175 |
en |
dc.identifier.issn |
0036-0767 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/19084 |
|
dc.description.abstract |
Die geboorte, lewe on genetika van die Brits© Staatsdienskommissie - ’n narratief
Die Britse Staatsdienskommissie is vir alle praktiese doeleindes in 1991 ontbind en met twee ander instellings vervang. Ten spyte daarvan, bestaan staatsdienskommissies nog steeds in talle Britse Statebondslande. In sommige van dié state is daar selfs grondwetiik vir die bestaan van so ’n instelling voorsiening gemaak Dit wil dus voorkom asof die onistaan en bestaan van ’n staatsdienskommissie in Brittanje, ’n invloed moes uilgeoefen het op state wat deel was van die Britse invloedsfeer. Dit het tot die vraag gelei: Wat was die vemaamste kenmerke van die Britse Staatsdienskommissie in sy bestaan van meer as
140 jaar? Hierdie ariikel is ’n narratief. Dit vertel die verhaal van die geboorte en lewe van die Britse Staatsdienskommissie ten einde daardie ‘genetiese’ kenmerke (onafhanklikheid,
keuring, meriete en unifikasie) te identifiseer wat oor die jare, van geslag tot geslag, dieselfde gebly het. Dit dien as grondslag van geslag tot geslag, dieselfde gebly het. Dit dien as grondslag |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.subject |
Civil Service Commission |
en |
dc.title |
The birth, life and genetics of the British Civil Service Commission - A narrative |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Public Administration and Management |
en |