Institutional Repository

Die inheemse deliktereg van die Bakwena Ba Mogopa van Hebron in die ODI 1 distrik

Show simple item record

dc.contributor.advisor Whelpton, Frances Pieter van Ravenswaay
dc.contributor.author Van der Merwe, Emily
dc.date.accessioned 2015-06-08T12:59:45Z
dc.date.available 2015-06-08T12:59:45Z
dc.date.issued 2000-11
dc.identifier.citation Van der Merwe, Emily (2000) Die inheemse deliktereg van die Bakwena Ba Mogopa van Hebron in die ODI 1 distrik, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18714> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/18714
dc.description Abduction
dc.description Adultery
dc.description Assault
dc.description Constitution
dc.description Defamation
dc.description Delict
dc.description Grounds of justification
dc.description Indigenous law
dc.description Intention
dc.description Legal maxims
dc.description Legal system
dc.description Legal values
dc.description Living law
dc.description Malicious damage to property
dc.description Negligence
dc.description Rape
dc.description Remedies
dc.description Seduction
dc.description Theft
dc.description Trespass
dc.description Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English
dc.description.abstract In die studie word bepaal of die verskynsel wat algemeen as delik getipeer word, bekend is aan die inheemse reg en of daar na inheemse deliktereg in die gewone sin van die woord verwys kan word. Aangesien die lewende reg van 'n groep beinvloed kan word deur die mate van verwestersing wat plaasgevind het, is 'n mikrostudie in 'n semistedelike gebied gedoen ten einde te bepaal of eie waarde-oordele verplaas en vervang word wanneer daar van Westerse regsinstellings gebruik gemaak word. lnligting is ingesamel deur middel van gesprekvoering met 'n paneel van kundige mans en vrouens en is getoets aan beskikbare literatuur. Daar is gepoog om nie net die regsbeginsels te identifiseer en te omskryf nie, maar om ook kennis te neem van daardie kultuurinstellings en sosiale prosesse wat buite die reg funksioneer. Alhoewel dit moontlik is om die algemene beginsels van 'n delik te identifiseer asook die verskeie subjektiewe regte waarop inbreuk gemaak kan word, moet die eiesoortige aard daarvan deurentyd in gedagte gehou en verreken word teen die ongespesialiseerde aard van die inheemse reg. Daar is gevind dat die inheemse deliktereg van die bestudeerde groep duidelike tekens toon van aanpassings by nuwe omstandighede, maar tog met behoud van beproefde regsbeginsels en menslike waardes. en
dc.description.abstract This study ascertains whether the phenomenon typified as indigenous law of delict is known to indigenous law and whether reference may be made to indigenous law of delict in the usual sense of the word. As the living law may be influenced by the measure of westernisation that took place, a micro study has been carried out in a semi-urban area in order to ascertain whether own value judgments are replaced or substituted when Western legal institutions are used. Information has been collected by way of interviews with a panel of knowledgeable men and women and controlled by reference to available literature. An attempt was made not only to identify and define legal principles, but also to take note of those cultural institutions and social processes functioning outside the law. Although it is possible to identify the general principles of delict as well as several subjective rights that may be infringed, the peculiar nature of delict must be borne in mind and set off against the unspecialised nature of indigenous law. The indigenous law of delict shows clear signs of adaptation to new circumstances, but there is evidence of the retention of proven legal principles and human values.
dc.format.extent 1 online resource (viii, 270 leaves)
dc.language.iso Afrikaans en
dc.subject Aanranding en
dc.subject Betreding en
dc.subject Delik en
dc.subject Diefstal en
dc.subject Grondwet en
dc.subject Inheemse reg en
dc.subject Laster en
dc.subject Lewende reg en
dc.subject Nalatigheid en
dc.subject Ontvoering en
dc.subject Opset en
dc.subject Owerspel en
dc.subject Regspreuke en
dc.subject Regstelsel en
dc.subject Regswaardes en
dc.subject Regverdigingsgronde en
dc.subject Remedies en
dc.subject Saakbeskadiging en
dc.subject Seduksie en
dc.subject Skulduitsluitingsgronde en
dc.subject Verkragting en
dc.subject Customary law -- South Africa -- Hebron
dc.subject Torts -- South Africa -- Hebron
dc.subject Kwena (African people) -- Legal status, laws, etc. -- South Africa -- Hebron
dc.subject.ddc 346.3068228
dc.title Die inheemse deliktereg van die Bakwena Ba Mogopa van Hebron in die ODI 1 distrik en
dc.type Thesis en
dc.description.department Private Law
dc.description.degree L.L. D.


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics